4 Bedroom House in Kranspoort

R 1 350 000

Renette Hill

Seeff-Middelburg

4 Bedroom House in Kranspoort

R 1 350 000

Can I afford this?
4 Beds
3 Baths
2 Garages
Land Area 1285 m²
Rates R 489
Levy R 863

Geleë op erf van 1285m wat grens aan die parkgedeelte in Kranspoort Eco Estate. Die eiendom het vier slaapkamers met twee badkamers waarvan drie slaapkamers uitloop op n heerlike stoep waar jy in die privaatheid rustig jou oggendkoffie kan drink terwyl die neushoringvoël lustig tussen die blare vroetel. Hierdie huis het binne liefde en aandag nodig, maar het geweldige potensiaal. n Pragtige groot Lapa aan die agterkant van die huis bied n rustige kuierplek in die natuur. Kranspoort is geleë 45 km van Middelburg, in n pragtige bosveldarea. Loskopdam is slegs 5km vanaf Kranspoort se ingang. Inwoners is vry om te stap en fiets te ry na hartelus op die meer as 1000ha. Daar is 'n geldige Huurkontrak tot 31 Desember 2016. Skakel my vir n afspraak om hierdie huis te besigtig.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

4 Bedroom House in Kranspoort

R 1 350 000

4 Bedroom House in Kranspoort photo number 1
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 2
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 3
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 4
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 5
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 6
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 7
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 8
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 9
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 10
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 11
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 12
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 13
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 14
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 15
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 16
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 17
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 18
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 19
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 20
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 21
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 22
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 23
4 Bedroom House in Kranspoort photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an Ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about Ooba's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent