3 Bedroom House in Kranspoort

R 1 900 000

Willemien Badenhorst

Seeff-Middelburg

3 Bedroom House in Kranspoort

R 1 900 000

Can I afford this?
3 Beds
3 Baths
2 Garages
Land Area 1439 m²
Rates R 689
Levy R 863

Nuut op die Mark en Alleenmandaat.... Soek jy na iets anders... Modern en kunstig? Seeff bied jou hierdie eksklusiewe huis aan in Kranspoort. Hierdie huis bied n oopplan leefarea met n groot ingeboude braai wat ook gebruik kan word vir n kaggel om net heerlik vuur te maak in die koue wintermaande. Hierdie leefarea loop uit op n stoep met n pragtige uitsig oor die berge. Die kombuis met sy Cemcrete vloere en werksoppervlaktes gee jou daardie plaas-gevoel van boeretroos en anysbeskuit.

Die drie slaapkamers met en-suite badkamers drae alles by tot 'n uitsonderlike leefstyl. Kom ervaar die stilte en rustigheid in die bos en kom ontspan in die ronde braaiarea of sit sommer net saans om die kuier-vuur onder die sterrehemel. Hierdie huis sal sleg op afspraak besigtig kan word. Skakel my vir n afspraak!

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Kranspoort

R 1 900 000

3 Bedroom House in Kranspoort photo number 1
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 2
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 3
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 4
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 5
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 6
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 7
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 8
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 9
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 10
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 11
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 12
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 13
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 14
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 15
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 16
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 17
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 18
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 19
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 20
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 21
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 22
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 23
3 Bedroom House in Kranspoort photo number 24

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

Contact an Ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about Ooba's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent