1433 m² Land available in Kranspoort

R 270 000

Willemien Badenhorst

Seeff-Middelburg

1433 m² Land available in Kranspoort

R 270 000

Can I afford this?
Land Area 1433 m²
Rates R 208
Levy R 863

Daar is meer as 500 erwe in die woongebied van Kranspoort Eco Estate uitgesit (wat almal reeds eienaars het) met verskeie parkareas tussenin. Bykans 289 huise is reeds voltooi met 150 permanente inwoners en 7 huise is tans in aanbou. Die res van die eienaars kom naweke en vakansietye om hulself hier te kom verfris. Kranspoort dorp word bestuur deur die Kranspoort Eienaarskomitee (algemeen bekend as K.E.K), asook die Sentrale Kantoor, en vorm deel van die Steve Tshwete munisipaliteit in Middelburg, wat n gesonde infrastruktuur meebring.

Om in so n pragtige omgewing met veiligheid en sekuriteit te woon, is n besondere voorreg vir die eienaars van Kranspoort. Die inwoners vorm n hegte eenheid van mense met n liefde vir die natuur en hul medemens. Kranspoort vakansiedorp beskik ook oor Jukskeibane en n heerlike piekniekplek waar daar heerlik gebraai en gekuier word.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Willemien Badenhorst

Willemien

Badenhorst

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

1433 m² Land available in Kranspoort

R 270 000

1433 m² Land available in Kranspoort photo number 1
1433 m² Land available in Kranspoort photo number 2
1433 m² Land available in Kranspoort photo number 3
1433 m² Land available in Kranspoort photo number 4
1433 m² Land available in Kranspoort photo number 5
1433 m² Land available in Kranspoort photo number 6
1433 m² Land available in Kranspoort photo number 7

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an Ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about Ooba's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent