1196 m² Land available in Kranspoort

R 230 000

Renette Hill

Seeff-Middelburg

1196 m² Land available in Kranspoort

R 230 000

Can I afford this?
Land Area 1196 m²
Rates R 208
Levy R 904

Maklik om te bou met baie mooi uitsig teen die berg. Seeff bied jou hierdie voltitel erf van 1195m aan vir slegs R230 000. Hierdie geleentheid kom eenkeer in n leeftyd. Kranspoort dorp word bestuur deur die Kranspoort Eienaars komitee (algemeen bekend as K.E.K), asook die Sentrale Kantoor, en vorm deel van die Steve Tshwete munisipaliteit in Middelburg, wat n gesonde infrastruktuur meebring, dus word Kranspoort dorp as 'n voorstad van Middelburg beskou.

Om in so n pragtige omgewing met veiligheid en sekuriteit te woon, is n besondere voorreg vir die eienaars van Kranspoort. Die inwoners vorm n hegte eenheid van mense met n liefde vir die natuur en vir hul medemens. Kranspoort vakansiedorp beskik ook oor Jukskeibane en n heerlike Piekniekplek waar daar heerlik gebraai en gekuier word. Skakel my vir n afspraak!

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Renette Hill

Renette

Hill

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

1196 m² Land available in Kranspoort

R 230 000

1196 m² Land available in Kranspoort photo number 1
1196 m² Land available in Kranspoort photo number 2
1196 m² Land available in Kranspoort photo number 3
1196 m² Land available in Kranspoort photo number 4
1196 m² Land available in Kranspoort photo number 5

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about ooba's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent