1337 m² Land available in Kranspoort

R 220 000

Renette Hill

Seeff-Middelburg

1337 m² Land available in Kranspoort

R 220 000

Can I afford this?
Land Area 1337 m²
Rates R 218
Levy R 863

Voltitel erf, maklik om te bou met baie mooi uitsig teen die berg. Kranspoortdorp word bestuur deur die Kranspoort Eienaarskomitee (algemeen bekend as K.E.K), asook die Sentrale Kantoor en vorm deel van die Steve Tshwete munisipaliteit in Middelburg, wat n gesonde infrastruktuur meebring.

Om in so n pragtige omgewing met veiligheid en sekuriteit te woon, is n besondere voorreg vir die eienaars van Kranspoort. Die inwoners vorm n hegte eenheid van mense met n liefde vir die natuur en vir hul medemens. Kranspoort vakansiedorp beskik ook oor Jukskeibane en n heerlike Piekniekplek waar daar heerlik gebraai en gekuier word. Hierdie geleentheid kom eenkeer in n leeftyd.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Renette Hill

Renette

Hill

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

1337 m² Land available in Kranspoort

R 220 000

1337 m² Land available in Kranspoort photo number 1
1337 m² Land available in Kranspoort photo number 2
1337 m² Land available in Kranspoort photo number 3
1337 m² Land available in Kranspoort photo number 4
1337 m² Land available in Kranspoort photo number 5
1337 m² Land available in Kranspoort photo number 6
1337 m² Land available in Kranspoort photo number 7
1337 m² Land available in Kranspoort photo number 8

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

Contact an Ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about Ooba's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent