4 Bedroom House in Secunda

R 2 050 000

Liesl de Vos

AIDA-Secunda

4 Bedroom House in Secunda

R 2 050 000

Can I afford this?
4 Beds
2 Baths
3 Garages
Land Area 971 m²

n Droom kombuis vir ma. En n kroeg met n "big screen" vir pa. n Swembad vir die kinders. Hierdie 4 slp huis is in n stil area dan is daar nog boon-op n oop plan woonstel. Daar is n dubbel motorhuis en ook n enkel motorhuis. Sitkamer en kombuis is oop plan. Daar is baie kaste in die kombuis, asook n binne braai. Die stoof plate is 4 gas en 2 elektries, die oond werk met elektriesiteit. Daar is plek vir n wasmasjien, yskas en tuimeldroeer. Vanuit di ekombuis is n deur na die braai area. Die braai area het n aparte toilet en wasbak. Met n projektor en "surround sound" ingesluit, en loop uit na buite braai area en na die swembad. Die slaapkamer het almal "quickstep" hout vloere en ingeboude kaste. Die hoofslaapmaer is groot met inloop kaste. Die badkamer en-suite is baie mooi vol badkamer. Daar is n skuifdeur van uit die hoofslaapkamer na die swembad se kant. Die badkamer in die gang, het n bad met n handstort, n wasbak met kas en toilet. Die vloer is geteel en die plafon is geplak met "polystyrene" geplak. Die badkamer is geteel tot teen aan die dak. Die woonstel is oop plan met plek vir n wasmasjien en stoof. Een van die hekke werk elektronies en die ander twee is oop skuifhekke. Daar is ook n klein hekkie.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
3
Garages
Alarm
Kitchen
Pool

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Liesl de Vos

Liesl

de Vos

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

4 Bedroom House in Secunda

R 2 050 000

4 Bedroom House in Secunda photo number 1
4 Bedroom House in Secunda photo number 2
4 Bedroom House in Secunda photo number 3
4 Bedroom House in Secunda photo number 4
4 Bedroom House in Secunda photo number 5
4 Bedroom House in Secunda photo number 6
4 Bedroom House in Secunda photo number 7
4 Bedroom House in Secunda photo number 8
4 Bedroom House in Secunda photo number 9
4 Bedroom House in Secunda photo number 10
4 Bedroom House in Secunda photo number 11
4 Bedroom House in Secunda photo number 12
4 Bedroom House in Secunda photo number 13
4 Bedroom House in Secunda photo number 14

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

Contact a BetterLife Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterLife's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent