4 Bedroom House in Secunda

R 2 600 000

Liesl de Vos

AIDA-Secunda

4 Bedroom House in Secunda

R 2 600 000

Can I afford this?
4 Beds
4 Baths
3 Garages
Land Area 936 m²

Die huis het 2 x 1 slaapkamer woonstelle, 1 is grondvloer en die ander is eerste vloer. Die huis het 4 slp, elk met n en-suite badkamer, elkeen met n toilet, wasbak and stort. Die hoofslaapkamer is op die eerste vloer, het houtvloer en-suite toegerus met n toilet, wasbak, stort en n Jacuzzi bad. n Inloop hang kas asook n studeerkamer met n balkon, en die lessenaar met laaie is ingesluit by die prys. Die ander 3 slaapkamers, op grondvloer, het elk sy eie badkamer met n stort, wasbak and toilet. By die prys is ingesluit in die 3 kamers is n dubbelbed, tv and kroegyskas. Op grondvloer is daar nog n gedeelte wat kan verander word in n woonstel. Hier is n badkamer met toilet en wasbak. Die gedeelte word tans as werksplek gebruik. Nog n groot vertrek is hier by en nog n vertrek met trappe na bo. 2 Skuifdeure na buite braai asook swembad. By swembad is n buite toilet en wastrog in aparte kamertjie. Die kombuis is oopplan met sitkamer. Die kombuis is groot met n glasblad hob en dubbel oond. Die kaste se deure is wit wrappe en die werksoppervlakte het Rustenburg graniet. Daar is plek vir n dubbel yskas. Uit die kombuis is n groot waskamer, plek vir wasmasjien, tuimeldroeer, vrieskas ens. Daar is 3 motorhuise met elektriese deure en oop parkeer plek vir 5 voertuie. Die 2 woonstelle is elk n 1 slp met n kombuis en badkamer met plek vir wasmasjien. Elkeen het n vooruitbetaalde meter vir krag.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
4
Bathrooms
3
Garages
Family Tv Room
Kitchen
Pool
Scullery

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Liesl de Vos

Liesl

de Vos

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

4 Bedroom House in Secunda

R 2 600 000

4 Bedroom House in Secunda photo number 1
4 Bedroom House in Secunda photo number 2
4 Bedroom House in Secunda photo number 3
4 Bedroom House in Secunda photo number 4
4 Bedroom House in Secunda photo number 5
4 Bedroom House in Secunda photo number 6
4 Bedroom House in Secunda photo number 7
4 Bedroom House in Secunda photo number 8
4 Bedroom House in Secunda photo number 9
4 Bedroom House in Secunda photo number 10
4 Bedroom House in Secunda photo number 11
4 Bedroom House in Secunda photo number 12
4 Bedroom House in Secunda photo number 13
4 Bedroom House in Secunda photo number 14

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

Contact a BetterLife Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterLife's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent