2 Bedroom House in Trichardt

R 745 000

Sandra van Wieren

AIDA-Secunda

2 Bedroom House in Trichardt

R 745 000

Can I afford this?
2 Beds
1 Baths
Levy R 867

Hierdie siersteen woonstel is gelee in n kompleks op grondvloer. Die binne kant van die woonstel is ook siersteen. Die 2 slaapkamers het ingeboude kaste. Die badkamer is baie netjies, met n bad, toilet, wasbak en het ingeboude kassie ook. Daar is plek vir n wasmasjien in die badkamer. Die mure is geteel tot teenaan die dak in die badkamer. Die hele woonstel se vloere is geteel. Die kombuis is oop plan met die sitkamer, die kaste in die kombuis is netjies en daar is plek vir n yskas met n dubbel wasbak. n Kas in die gang vir nog pakplek. Die woonstel het ook n klein erfie vir n klein tipe hondjie. Daar is n wasgoed draad en n 3X3 Wendy met ingeboude kaste. Die woonstel het dierwering asook veiligheidshekke. Daar is ook n afdak vir n motor en die kompleks het n elektroniese hek. Aan voorkant van die woonstel is plaveisel asook waar die afdak is. n Vooruitbetaalde meter vir krag, die geyser is aan die buitekant van die woonstel, in n kein kamertjie, kan ook gebruik word vir n bietjie tuin toerusting.

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Covered Parkings
Kitchen

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Sandra van Wieren

Sandra

van Wieren

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

2 Bedroom House in Trichardt

R 745 000

2 Bedroom House in Trichardt photo number 1
2 Bedroom House in Trichardt photo number 2
2 Bedroom House in Trichardt photo number 3
2 Bedroom House in Trichardt photo number 4
2 Bedroom House in Trichardt photo number 5
2 Bedroom House in Trichardt photo number 6
2 Bedroom House in Trichardt photo number 7
2 Bedroom House in Trichardt photo number 8

Contact Agent

Sending Message...

Need a Home Loan?

Contact a BetterLife Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterLife's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent