4 Bed House in Flamwood

R 1 726 000 Offers from R 1 725 999

Sharon Da Silva - Intern

Just Property-Klerksdorp

4 Bed House in Flamwood

R 1 726 000 Offers from R 1 725 999

11 dorah temane street
Can I afford this?
4 Beds
3 Baths
Floor Area 1419 m²
Land Area 1484 m²
Rates R 1112

Die vier slaapkamer huis is te koop! Die huis is gelee in die hartjie van Klerksdorp naby alle winkels en skole. Met jou intrap-slag verwelkom die woning jou met 'n ruim sitkamer wat uitloop in die eet-, tv-kamer en kombuis. Vanaf die Tv-kamer loop jy in die grootste kuier-lapa gebou vir 'n braai koning, wat ook uit kyk op die swembad. Die eerste gaste kamer is in gerig met sy eie oop badkamer, met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Die tweede kamer is so gebou dat dit ook kan dien as 'n studeerkamer. Die derde kamer het baie spasie, en maak gebruik van 'n ekstra badkamer. Die hoofslaap kamer is enige vrou se droom, nie net is daar baie kaste nie, maar het die kamer ook 'n oop-plan badkamer met sy eie stort, bad en mooiste spieelkas, waar die toilet ook apart is. Die kombuis is 'n droom en lyk soos iets uit 'n tydskrif, waar die opwas apart van die komuis is. Die woning het ook 'n ruim buite kamer wat met skuif deure, baie spasie en 'n groot spieel net reg is vir gaste, met sy eie area om te ontspan. 'n Bonus is die een slaapkamer woonstel wat groot genoeg is om twee dubbel beddens in te kan sit. Met 'n ooplan tv-kamer en kombuis in een. Die badkamer het 'n stort alleen, met 'n wasbak en toilet. Die erf is baie ruim, en uitgele met die mooiste groen gras en plante.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
2
En-suite
2
Lounges
2
Storeys
Access Gate
Air Con
Alarm
Built In Braai
BIC
Entrance Hall
Family Tv Room
Fenced
Flatlets
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Lapa
Laundry
Patio
Paving
Pet Friendly
Pool
Satellite
Scullery
Staff Quarters
Storage
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a home loan?

4 Bed House in Flamwood

R 1 726 000 Offers from R 1 725 999

4 Bed House in Flamwood photo number 1
4 Bed House in Flamwood photo number 2
4 Bed House in Flamwood photo number 3
4 Bed House in Flamwood photo number 4
4 Bed House in Flamwood photo number 5
4 Bed House in Flamwood photo number 6
4 Bed House in Flamwood photo number 7
4 Bed House in Flamwood photo number 8
4 Bed House in Flamwood photo number 9
4 Bed House in Flamwood photo number 10
4 Bed House in Flamwood photo number 11
4 Bed House in Flamwood photo number 12
4 Bed House in Flamwood photo number 13
4 Bed House in Flamwood photo number 14
4 Bed House in Flamwood photo number 15
4 Bed House in Flamwood photo number 16
4 Bed House in Flamwood photo number 17
4 Bed House in Flamwood photo number 18
4 Bed House in Flamwood photo number 19
4 Bed House in Flamwood photo number 20
4 Bed House in Flamwood photo number 21
4 Bed House in Flamwood photo number 22
4 Bed House in Flamwood photo number 23
4 Bed House in Flamwood photo number 24
4 Bed House in Flamwood photo number 25
4 Bed House in Flamwood photo number 26
4 Bed House in Flamwood photo number 27
4 Bed House in Flamwood photo number 28
4 Bed House in Flamwood photo number 29
4 Bed House in Flamwood photo number 30

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Looking for a home loan?

Our completely FREE pre-qualification certificate puts you in a better position to buy a home. We'll assess your finances, do a quick credit check and issue you with a Verified Pre-Qualification Certificate – all within 24 hours.

Pre-qualify Me

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent