5 Bedroom House in Klerksdorp

R 3 200 000

Dries Coetzee

KBS Property Group

Andre Keyter

KBS Property Group

5 Bedroom House in Klerksdorp

R 3 200 000

Can I afford this?
5 Beds
2 Baths
4 Garages
Floor Area 742 m²
Land Area 1806 m²
Rates R 1150

Pragtige 5 Slaapkamer Huis met 2 Woonstelle Wilkoppies - Klerksdorp

Ernstige verkoper. Moenie verder soek nie, hierdie Ruim eiendom is geleƫ in gesogte Wilkoppies buurt met baie populre straat adres, onlangs opgeknap en gereed om net in te trek.

Die aantreklike klinkersteen huis bestaan uit 5 groot slaapkamers met 2 volledige badkamers. Moderne oop plan kombuis, ooghoogte oond met granietblad en toepaslike aparte opwas area rond mooi af. Gerieflikle vloei na die familiekamer en eetkamer spasies asook n aparte formele sitkamer. Besigheids regte baie moontlik in hierdie straat en die aparte stufdeerkamer leen daaraan toe vir werk van die huis, kantoor spasie of private werksplek.

Ideale onthaal huis bevat n uitgeruste lapa met ingeboude braai, pragtig toegeruste kroeg asook n ontspanne borrelbad (Jacuzzi) binneshuis, met deure wat uitloop na die goed versorgde en gevestigde tuin. Groot buite braai en lapa area geskik vir familie en vriende om heerlik te kuier in ligte luim.

Veiligheid is deurgaans in gedagte gehou en eiendom is ten volle omhein, elektriese hek toegang en alarmstelsel gekoppel. Baie plaveisel en mooi en gevestigde tuin maak seker dat onderhoud behartigbaar bly. Geteƫlde motorafdak met spasie vir 4 voertuie.

TWEE WOONSTELLE

Ideaal vir besigheid Salon, Kantore, Gaste huis .. entrepreneur ? , of geskik indien na ouers omgesien word.

Eerste woonstel: 1 slaapkamer, en-suite badkamer en oopplan sit/eetkamer en kombuis.

Tweede woonstel: 2 Slaapkamers elk met ensuite badkamer plus oopplan sitkamer, eetkamer & kombuis. Aangrensende oop lapa rond n heerlike akkomodasie of tuis besigheid pragtig af.

Read More

Key Property Features

5
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
4
Garages
2
Lounges
1
Storeys
Access Gate
Built In Braai
BIC
Entrance Hall
Family Tv Room
Flatlets
Garden
Kitchen
Lapa
Laundry
Patio
Paving
Pets Allowed
Pool
Scullery
Staff Quarters
Study

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Dries Coetzee

Dries

Coetzee

Andre Keyter

Andre

Keyter

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

5 Bedroom House in Klerksdorp

R 3 200 000

5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 1
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 2
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 3
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 4
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 5
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 6
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 7
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 8
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 9
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 10
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 11
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 12
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 13
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 14
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 15
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 16
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 17
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 18
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 19
5 Bedroom House in Klerksdorp photo number 20

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agents