2 Bedroom Apartment in Klerksdorp

R 550 000

Marie Britz

Seeff-Klerksdorp

2 Bedroom Apartment in Klerksdorp

R 550 000

Can I afford this?
2 Beds
1 Baths
1 Garages

n Twee Slaapkamer woonstel te koop in hierdie unieke kompleks. Die bejaardes woon baie lekker hier vanaf die jeugdige ouderdom van 60. Etes kan vanaf kombuis bestel word indien dit verlang word. n Suster is 24 uur aan diens indien daar n gesondheidsprobleem ontstaan. n Baie billike heffing is betaalbaar vir die dienste van n bediende, n tuinjong en was van wasgoed in die gemeenskaplike waskamer. Dit is gelee in n stil deel van die dorp. Daar is vervoer beskikbaar na Inkopiesentrums en kerke vir die inwoners wat nie meer oor hul eie vervoer beskik nie.

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Garages

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Marie Britz

Marie

Britz

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

2 Bedroom Apartment in Klerksdorp

R 550 000

2 Bedroom Apartment in Klerksdorp photo number 1
2 Bedroom Apartment in Klerksdorp photo number 2
2 Bedroom Apartment in Klerksdorp photo number 3
2 Bedroom Apartment in Klerksdorp photo number 4
2 Bedroom Apartment in Klerksdorp photo number 5
2 Bedroom Apartment in Klerksdorp photo number 6
2 Bedroom Apartment in Klerksdorp photo number 7
2 Bedroom Apartment in Klerksdorp photo number 8
2 Bedroom Apartment in Klerksdorp photo number 9

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent