4 Bed House in Songloed

R 2 072 000

Botha & Botha Attorneys Inc - Corne Strydom

3%.com Properties-Botha & Botha Attorneys Inc

4 Bed House in Songloed

R 2 072 000

4 Beds
3 Baths
2 Garages

Asemrowende, groot, dubbelverdieping, 4 slaapkamer huis te koop

Hierdie eiendom bied die volgende:

4 slaapkamers bo

Hoofslaapkamer het eie badkamer en aircon

Gaste badkamer bo

2 gaste kamers het albei ook aircons

Egte hout trappe

Onder..

Baie groot kombuis + aircon

Spens

Opwas

Waskamer

Kantoor

Baie groot Sitkamer

TV kamer + aircon

Eetkamer

Vol badkamer onder

Alarm stelsel bo en onder en beam stelsel buite, reg rondom huis.

Hele erf en sypaaitjie het elektronsiese besproeiing stelsels x3 verskillende stelsels

2m Heining reg rondom huis met klip gebou.

Dubbel garage met elektroniese motor, aparte enkel garage of stoor kamer

Bediende kamer met n aparte toilet en aparte stort

Groot buite vertrek, kan dit gebruik as n stoor, buite kuier plek of in n woonstel ontskep

2 elektroniese hekke

Stoep

Alles egte hout vensterrame en skuifdeure

Eetkamer & tv kamer het groot skuifdeure na buite.

2 groot badkamers is splinter nuut oorgedoen.

Hele huis binne se vloere is gedoen behalwe die kombuis.

Kombuis het leiklip vloere.

Hele huis binne uitgeverf.

Geen swembad, daar is wel baie plek om 1 in te sit.

3 fase krag

Kontak agent vir meer inligting en vir afspraak om huis te besigtig

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges
Alarm
Family Tv Room
Fenced
Garden
Kitchen
Scullery
Staff Quarters
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Botha & Botha Attorneys Inc - Corne Strydom

Botha

& Botha Attorneys Inc - Corne Strydom

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

4 Bed House in Songloed

R 2 072 000

4 Bed House in Songloed photo number 1
4 Bed House in Songloed photo number 2
4 Bed House in Songloed photo number 3
4 Bed House in Songloed photo number 4
4 Bed House in Songloed photo number 5
4 Bed House in Songloed photo number 6
4 Bed House in Songloed photo number 7
4 Bed House in Songloed photo number 8
4 Bed House in Songloed photo number 9

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent