10.2 ha Farm in Derby

R 2 495 000

Christo Hoon

Geyer Eiendomme

10.2 ha Farm in Derby

R 2 495 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
3 Garages
Land Area 10.2 ha

Puik eiendom ongeveer 30 km vanaf Rustenburg!

Die eiendom word bereik via teerpad en is sentraal uitstekend gelee.

Hierdie eiendom bring vir jou uitstekende akkomodasie, ou lande, mooi bosveld, en n goeie infrastruktuur.

Akkomodasiegewys bied hierdie eiendom jou 2 bogemiddelde huise met prag afwerking en lugversorging, asook 2 woonstelle. Met n effense inset, is n 3de woonstel baie moontlik..

Vir iemand wat die lande wil bewerk, is die moontliheid daar. Dit word afgewissel met mooi bosveldgedeeltes, en n groot gronddam tussenin versteek.

Die plasie beskik oor 2 toegeruste boorgate, 3 fase ESCOM krag, en is ten volle omhein.

Nog toevoegings tot die eiendom is 3 ou perdestalle, n grasdakvoelhok, n groentetuin met netbedekking en n uitnodigende swembadarea.

Verskeie buitegeboue kom voor soos 5 werkerskamers, n skuur, n was- en stoorkamer, 3-deur motorhuis, en afdakke.

Hierdie eiendom is uiters geskik vir n gastehuis-opset, en bied uitstekende waarde vir geld!

Skakel my!

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
3
Bedrooms
6
Covered Parkings
1
En-suite
3
Garages
1
Lounges
Access Gate
Air Con
Balcony
Borehole
Built In Braai
BIC
Fenced
Flatlets
Guest Toilet
Kitchen
Lapa
Laundry
Pool
Scullery

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Derby

10.2 ha Farm in Derby

R 2 495 000

10.2 ha Farm in Derby photo number 1
10.2 ha Farm in Derby photo number 2
10.2 ha Farm in Derby photo number 3
10.2 ha Farm in Derby photo number 4
10.2 ha Farm in Derby photo number 5
10.2 ha Farm in Derby photo number 6
10.2 ha Farm in Derby photo number 7
10.2 ha Farm in Derby photo number 8
10.2 ha Farm in Derby photo number 9
10.2 ha Farm in Derby photo number 10
10.2 ha Farm in Derby photo number 11
10.2 ha Farm in Derby photo number 12
10.2 ha Farm in Derby photo number 13
10.2 ha Farm in Derby photo number 14
10.2 ha Farm in Derby photo number 15
10.2 ha Farm in Derby photo number 16
10.2 ha Farm in Derby photo number 17
10.2 ha Farm in Derby photo number 18
10.2 ha Farm in Derby photo number 19
10.2 ha Farm in Derby photo number 20
10.2 ha Farm in Derby photo number 21
10.2 ha Farm in Derby photo number 22
10.2 ha Farm in Derby photo number 23
10.2 ha Farm in Derby photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent