16 ha farm in Derby

R 1 520 000

Christo Hoon

Geyer Eiendomme

16 ha farm in Derby

R 1 520 000

Can I afford this?
8 Beds
4 Baths
5 Garages
Floor Area 630 m²
Land Area 16 ha

Ideaal vir n potensiele gastehuis. Is gelee in die Rustenburg/Derby/Boons - driehoek en grens aan n wildsplaas. Eiendom is wildsomhein met natuurlike bosveld, 3ha ou lande met baie akkomodasie en buitegeboue.

Eiendom is n 1/72ste onverdeelde aandeel van 1 214ha grond waarvan hierdie 16,8ha apart wildsomhein is. n Spruit kronkel deur die eiendom, maar is wel seisoengebonde. Drie toegeruste boorgate lewer goeie water vir huishoudelike gebruik, groot tuin en n groentehuis onder net.

Die akkomodasie is stewig en netjies en hou groot potensiaal in as n gastehuis. Die hoofhuis kan gemaklik verdeel word met n woonstel apart aangesien daar ook 2 kombuise is. n Verdere woonstel is 50% voltooid.Die eiendom beskik oor n toegeruste swembad.

Daar is 4 dammetjies vir eende wat die absolute rustigheid van hierdie eiendom verder beklemtoon.

Met die nodige aandag kan hierdie eiendom in n spogplek ontwikkel word.

Read More

Key Property Features

4
Bathrooms
8
Bedrooms
1
Covered Parkings
1
Dining Areas
3
En-suite
5
Garages
2
Lounges
Access Gate
Air Con
Borehole
Built In Braai
BIC
Family Tv Room
Fenced
Fireplace
Flatlets
Kitchen
Lapa
Laundry
Pantry
Paving
Pool
Scullery
Staff Quarters

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Christo Hoon

Christo

Hoon

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

16 ha farm in Derby

R 1 520 000

16 ha farm in Derby photo number 1
16 ha farm in Derby photo number 2
16 ha farm in Derby photo number 3
16 ha farm in Derby photo number 4
16 ha farm in Derby photo number 5
16 ha farm in Derby photo number 6
16 ha farm in Derby photo number 7
16 ha farm in Derby photo number 8
16 ha farm in Derby photo number 9
16 ha farm in Derby photo number 10
16 ha farm in Derby photo number 11
16 ha farm in Derby photo number 12

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent