137 ha farm in Groot Marico

R 3 250 000

Christo Hoon

Geyer Eiendomme

137 ha farm in Groot Marico

R 3 250 000

Can I afford this?
3 Beds
1 Baths
Land Area 137 ha

Groot Marico-plaas met waterregte, goeie weiding en mooi bosveld.

Die plaas beskik oor leiwater via die Marico-waterskema vir 12,9 ha met n toewysing van 5 300 kubieke meter per ha per jaar (5 300 x 1 000 liter x 12,9 ha gee meer as 68 miljoen liter water per jaar!)

Daar is ongeveer 22 ha plantbare land.

Bietjie meer as 100 ha kan vir weiding aangewend word, en is in 4 kampe verdeel. Die weiding is in n baie goeie toestand. Hierdie gedeelte van die plaas beskik oor n boorgat wat voldoende water lewer, maar kort n pomp en aandrywing. Twee 2 500 liter watertenks is tot beskikking. Hierdie weidingsgedeelte is ten volle omhein, meestal wildwerend.

Die eiendom beskik oor n ou 3 slaapkamerhuis wat aandag benodig. Die huisarea is apart omhein met hoe heining wat geelektrifiseerd is via sonkrag.Huidiglik word water via n sonkragpomp na n 5 000 liter watertenk gepomp. Enkelfase ESCOM-krag is egter ook beskikbaar.

Hierdie plaas het baie potensiaal, en wag vir iemand om dit te ontsluit.

Read More

Key Property Features

1
Bathrooms
3
Bedrooms
1
Dining Areas
1
Lounges
Access Gate
Borehole
Electric Fencing
Fenced
Kitchen

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Christo Hoon

Christo

Hoon

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

137 ha farm in Groot Marico

R 3 250 000

137 ha farm in Groot Marico photo number 1
137 ha farm in Groot Marico photo number 2
137 ha farm in Groot Marico photo number 3
137 ha farm in Groot Marico photo number 4
137 ha farm in Groot Marico photo number 5
137 ha farm in Groot Marico photo number 6
137 ha farm in Groot Marico photo number 7
137 ha farm in Groot Marico photo number 8
137 ha farm in Groot Marico photo number 9
137 ha farm in Groot Marico photo number 10
137 ha farm in Groot Marico photo number 11
137 ha farm in Groot Marico photo number 12
137 ha farm in Groot Marico photo number 13
137 ha farm in Groot Marico photo number 14
137 ha farm in Groot Marico photo number 15

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent