84.2 ha farm in Groot Marico

R 1 600 000

Attie van Jaarsveld

National Real Estate

84.2 ha farm in Groot Marico

R 1 600 000

Can I afford this?
2 Beds
1 Baths
Land Area 84.2 ha

Die is ''n uistekende plasie met die moontlikheid om die buurplaas ook te koop wat reeds deur die verkoper gehuur word. Die plaas is 84.23 ha groot.

Die is ''n veeplaas met 2 weidingskampe vir bees en 1 wildskamp van 1.4 meter hoog gespan met 3 waterpunte. Wildsheining en eenkant van beeskamp ge-elektrifiseerd. 10 ha lande bestaan uit leemgrond ( ontleding beskikbaar)

Die Oog se waterontleding is gedoen en is geskik om gebottel te word.

Die drade is ook in ''n goeie toestand. Daar kom ''n Staal Rondawel oor met ''n badkamer. Houthuis wat omskep is in ''n woonhuis met 2 kamers, 1 kombuis en ''n badkamer.

2 Staalafdakke.

Daar kom geen laaibanke voor nie.

1 Beeskraal en drukgang.

Enkelfase Eskomkrag.

Daar kom ook 30 Pekaneutboompies voor ( 1 - 2 jaar) wat onder besproeiing is.

Verskeie wild kom ook voor wat ingesluit is by die koopsom ( 30 blesbokke, 5 x springbokke en 4 x volstruise)

Die prys sluit BTW uit.

Kontak my vir enige navrae of afsprake.

Read More

Key Property Features

1
Bathrooms
2
Bedrooms
1
Dining Areas
1
Lounges
Borehole
Kitchen

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Attie van Jaarsveld

Attie

van Jaarsveld

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

84.2 ha farm in Groot Marico

R 1 600 000

84.2 ha farm in Groot Marico photo number 1
84.2 ha farm in Groot Marico photo number 2
84.2 ha farm in Groot Marico photo number 3
84.2 ha farm in Groot Marico photo number 4
84.2 ha farm in Groot Marico photo number 5
84.2 ha farm in Groot Marico photo number 6
84.2 ha farm in Groot Marico photo number 7
84.2 ha farm in Groot Marico photo number 8
84.2 ha farm in Groot Marico photo number 9
84.2 ha farm in Groot Marico photo number 10
84.2 ha farm in Groot Marico photo number 11
84.2 ha farm in Groot Marico photo number 12

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent