394 ha farm in Groot Marico

R 4 950 000

Christo Hoon

Geyer Eiendomme

394 ha farm in Groot Marico

R 4 950 000

Can I afford this?
2 Beds
1 Baths
Land Area 394 ha

Regte egte Bosveldplaas in Groot Marico-area.

Hierdie is n binneplaas, maar nie ver van die teerpad af nie. Naby die N4 wat dus baie bereikbaar is vanaf Johannesburg of Pretoria.

Die plaas beskik oor goeie weiding, rantjies, gelyktes, groot verskeidenheid bome, gronddamme, pragtige uitsigte en wild.

Hier is n netjiese 2 slaapkamer hoofhuis met ruim vertrekke en n verhoogde lapa wat pragtige uitsigte bied op die koedoes wat net kom groet. Die oorspronklike 3 slaapkamer opstal is ook nog beskikbaar met sy eie lapa.

Sterk water is n pluspunt met een van die 2 toegeruste boorgate wat met behulp van n dieselenjin en monopomp +- 20 000 liter per uur lewer. Die ander boorgat lewer water aan die huishouding met behulp van n sonkragpomp.

Die plaas beskik oor een groot gronddam, 4 kleiner gronddamme, 1 x 40 000 liter sinkdam en n 5 000 liter watertenk.

Elektrisiteit word gewek via sonkrag.

Die plaas is ten volle wildwerend omhein met die draad en groter droppers vol gegalviniseerd.

Op die plaas is ook n slagkamer, 6 afdakke en beeshanteringsgeriewe.

Wat die wild betref, kom koedoes en rooibokke voor, asook ander kleinwild soos ribbokke, bosbokke, duikers, steenbokke, bosvarke en vlakvarke.

Hier is werklik baie besondere uitsigte tot in die vertes en selfs oor die Riekertsdam (Groot Marico-dam). Dit is n pragtige Bosveldplaas sonder tierlantyntjies.

Read More

Key Property Features

1
Bathrooms
2
Bedrooms
6
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
Lounges
Access Gate
Balcony
Borehole
Fenced
Flatlets
Kitchen
Lapa
Scenic View

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Christo Hoon

Christo

Hoon

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

394 ha farm in Groot Marico

R 4 950 000

394 ha farm in Groot Marico photo number 1
394 ha farm in Groot Marico photo number 2
394 ha farm in Groot Marico photo number 3
394 ha farm in Groot Marico photo number 4
394 ha farm in Groot Marico photo number 5
394 ha farm in Groot Marico photo number 6
394 ha farm in Groot Marico photo number 7
394 ha farm in Groot Marico photo number 8
394 ha farm in Groot Marico photo number 9
394 ha farm in Groot Marico photo number 10
394 ha farm in Groot Marico photo number 11
394 ha farm in Groot Marico photo number 12

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent