320 ha farm in Sannieshof

R 2 700 000

Frans van Den Berg

Smart Property Services

320 ha farm in Sannieshof

R 2 700 000

Can I afford this?
4 Beds
1 Baths
1 Garages
Land Area 320 ha

Die plaas beslaan ongeveer 320 hektaar waarvan 80ha landerye is waarop 2 jaar laas geplant is. Die res is soetweiding en in 7 kampe verdeel, veediefwerend omhein en die drade is in n redelike toestand.

Die plaas grens aan Leeuwpan en is tussen Leeuwpan en Baberspan gelee, ongeveer 8 kilometer van die teerpad. Daar is geen deurpaaie op die grond nie.

Daar is 1 Steenstoor wat toegebou is vir implemente en gereedskap, asook n sinkgebou wat toegebou is aan 3 kante - beide het 3 fase krag. Daar is ook n sinkstoor en arbeiders kamer.

Daar is 4 boorgate waarvan 3 toegerus is. Een met windpomp en die ander 2 met dompelpompe. Een boorgat het in die verlede 2 ha lusern besproei.

Dis n ideale geleentheid om jou boerdery uit te brei of kan dien as intree plaas vir die beginner boer.

Read More

Key Property Features

1
Bathrooms
4
Bedrooms
1
Dining Areas
1
Garages
1
Lounges
Pets Allowed

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

320 ha farm in Sannieshof

R 2 700 000

320 ha farm in Sannieshof photo number 1
320 ha farm in Sannieshof photo number 2
320 ha farm in Sannieshof photo number 3
320 ha farm in Sannieshof photo number 4
320 ha farm in Sannieshof photo number 5
320 ha farm in Sannieshof photo number 6
320 ha farm in Sannieshof photo number 7
320 ha farm in Sannieshof photo number 8
320 ha farm in Sannieshof photo number 9
320 ha farm in Sannieshof photo number 10
320 ha farm in Sannieshof photo number 11
320 ha farm in Sannieshof photo number 12
320 ha farm in Sannieshof photo number 13
320 ha farm in Sannieshof photo number 14
320 ha farm in Sannieshof photo number 15
320 ha farm in Sannieshof photo number 16
320 ha farm in Sannieshof photo number 17
320 ha farm in Sannieshof photo number 18
320 ha farm in Sannieshof photo number 19
320 ha farm in Sannieshof photo number 20
320 ha farm in Sannieshof photo number 21

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent