62 ha farm in Stilfontein

R 9 000 000

Boeta Konig

National Real Estate

62 ha farm in Stilfontein

R 9 000 000

Can I afford this?
4 Beds
2 Baths
Land Area 62 ha

Die persele bestaan uit 62 ha.

Daar kom 1 weidingskamp voor en daar kom aangeplante lusern voor van 6 jaar en 3 jaar ( S.A. standaard)

Daar kom ook 1 landekamp voor met sand leem tot swaarder grond.

Hier kom 34.2 ha besproeiing voor.

Daar is ook 3 boorgate waarvan 1 toegerus is met 1 dompelpomp.

Daar kom ook 24 uur sementdam voor.

Daar is n 4 slaapkamerhuis met 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, kombuis en studeerkamer.

Die 2de woonhuis bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer en n eetkamer met kombuis.

Die 3de woonhuis bestaan uit 5 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer, eetkamer, kombuis met n groot spens.

Geen store / werkershuise of veehanteringsgeriewe kom voor nie.

Daar is 2 kragpunte ( 16 KVA)

Die eiendom beskik oor 28 ha boskamp met vaalbos en kameeldoringbome.

Die prys: R 9 miljoen BTW uitgesluit.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
4
Bedrooms
1
Dining Areas
1
Lounges
Borehole
Family Tv Room
Irrigation System
Kitchen
Laundry
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Boeta Konig

Boeta

Konig

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

62 ha farm in Stilfontein

R 9 000 000

62 ha farm in Stilfontein photo number 1
62 ha farm in Stilfontein photo number 2
62 ha farm in Stilfontein photo number 3
62 ha farm in Stilfontein photo number 4
62 ha farm in Stilfontein photo number 5

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent