12 ha farm in Swartruggens

R 3 695 000

Christo Hoon

Geyer Eiendomme

12 ha farm in Swartruggens

R 3 695 000

Can I afford this?
4 Beds
3 Baths
Land Area 12 ha
Levy R 400

Besproeiingsgrond! Toegang, tot 'n wildsplaas! +-12ha met soveel moontlikhede. 'n Ruim stewige 4 slaapkamer plaashuis. Die kuier- en braaiarea bied jou 'n besonderse uitsig oor 'n bosryke en heuwelagtige omgewing. Tesame daarmee 'n ruim 2 slaapkamer woonstel. Anderkant die seisoenale spruit is 'n puik stukkie besproeiingsgrond (+-5ha) met 'n onmeetlike sterk boorgat met moederlyne.

Ander gedeelte van hierdie eiendom is deel van 'n eko wildsplaas wat jou toegang bied tot 'n verskeidenheid wildspesies. Ook hier is asemrowende uitsigte.

Dus, 'n unieke geleentheid om die rustigheid van bosveld te mag geniet, of jou hand te slaan in akkerbou met al sy bevrediging.

Read More

Key Property Features

3
Bathrooms
4
Bedrooms
1
Dining Areas
1
Lounges
Deck
Fenced
Flatlets
Pool
Scenic View
Staff Quarters

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Christo Hoon

Christo

Hoon

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Swartruggens

12 ha farm in Swartruggens

R 3 695 000

12 ha farm in Swartruggens photo number 1
12 ha farm in Swartruggens photo number 2
12 ha farm in Swartruggens photo number 3
12 ha farm in Swartruggens photo number 4
12 ha farm in Swartruggens photo number 5
12 ha farm in Swartruggens photo number 6
12 ha farm in Swartruggens photo number 7
12 ha farm in Swartruggens photo number 8
12 ha farm in Swartruggens photo number 9
12 ha farm in Swartruggens photo number 10
12 ha farm in Swartruggens photo number 11
12 ha farm in Swartruggens photo number 12

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent