8 ha farm in Swartruggens

R 1 899 000

Christo Hoon

Geyer Eiendomme

8 ha farm in Swartruggens

R 1 899 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
1 Garages
Land Area 8 ha
Rates R 1200

Oulike binneplasie met goeie huis en heelwat om mee selfonderhoudend te wees, soos n olyfboomboord, braaikuikenhokke, lehoenderhokke en hondehokke.

Die eiendom beskik oor n ruim, netjiese 3 slaapkamerhuis met 2 stoepe. Die opstalarea is apart geelektrifiseerd omhein.

Die olyfboomboord met drupbesproeiing bestaan uit 350 bome. Hierdie bome is na 4 jaar nou gereed om te begin dra.

Daar is 2 braaikuikenhokke wat gesamentlik 1 000 kuikens kan huisves. Hier is ook n volledig toegeruste hoenderslagtery.

Die eiendom beskik ook oor lehoenderhokke 30 x 20 m asook 3 geboude hondehokke.

Die toegeruste boorgat is op n tydskakelaar, en pomp vir 20 min 18 keer n dag. Hier is ook verskeie watertenks asook n opgaardam.

Hierdie plasie beskik ook oor n pragtige stukkie bosveldgedeelte teen die seisoenale spruit.

Definitief n plasie met genoeg om jou mee besig te hou, mits jy dit so verkies!

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
3
Bedrooms
2
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
Garages
1
Lounges
Borehole
Irrigation System
Scenic View
Staff Quarters
Storage

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

8 ha farm in Swartruggens

R 1 899 000

8 ha farm in Swartruggens photo number 1
8 ha farm in Swartruggens photo number 2
8 ha farm in Swartruggens photo number 3
8 ha farm in Swartruggens photo number 4
8 ha farm in Swartruggens photo number 5
8 ha farm in Swartruggens photo number 6
8 ha farm in Swartruggens photo number 7
8 ha farm in Swartruggens photo number 8
8 ha farm in Swartruggens photo number 9
8 ha farm in Swartruggens photo number 10
8 ha farm in Swartruggens photo number 11
8 ha farm in Swartruggens photo number 12
8 ha farm in Swartruggens photo number 13
8 ha farm in Swartruggens photo number 14
8 ha farm in Swartruggens photo number 15
8 ha farm in Swartruggens photo number 16
8 ha farm in Swartruggens photo number 17
8 ha farm in Swartruggens photo number 18

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent