23 ha farm in Swartruggens

R 1 990 000

Christo Hoon

Geyer Eiendomme

23 ha farm in Swartruggens

R 1 990 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
Floor Area 260 m²
Land Area 23 ha
Rates R 1100

Baie netjiese veelsydige plasie sentraal gelee.

Hierdie eiendom bied jou goeie akkomodasie en boerdery geleenthede op klein skaal.

Die hoofhuis is n ruim en stewige 3 slaapkamer plaashuis apart wildwerend en geelektrifiseerd omhein met afstandbeheerde motorhek.

Die 2de huis is n netjiese 2 slaapkamer houthuis met een en n half badkamers, leefarea, kombuis en kuierstoep. Die huisarea hier is wildwerend omhein.

Uniek aan hierdie eiendom is n groen voerstoor waar voer gegroei word teen n gereguleerde temperatuur. Hierdie stoor is feitlik klaar toegerus.

Op hierdie plasie kom ook voor 3 klein braaikuikenhokke (500 kuikens elk), beeskraaltjie met drukgang, skaapkamp, groentebeddings en n verskeidenheid vrugtebome.

Hierdie eiendom is ideaal vir gesinne met kinders wat skoolgaan. Geen ver grondpaaie om te ry nie.

Die plasie beskik oor die vermoe om selfonderhoudend te wees.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
3
Bedrooms
1
Dining Areas
2
En-suite
1
Lounges
Flatlets

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

23 ha farm in Swartruggens

R 1 990 000

23 ha farm in Swartruggens photo number 1
23 ha farm in Swartruggens photo number 2
23 ha farm in Swartruggens photo number 3
23 ha farm in Swartruggens photo number 4
23 ha farm in Swartruggens photo number 5
23 ha farm in Swartruggens photo number 6
23 ha farm in Swartruggens photo number 7
23 ha farm in Swartruggens photo number 8
23 ha farm in Swartruggens photo number 9
23 ha farm in Swartruggens photo number 10
23 ha farm in Swartruggens photo number 11
23 ha farm in Swartruggens photo number 12
23 ha farm in Swartruggens photo number 13
23 ha farm in Swartruggens photo number 14
23 ha farm in Swartruggens photo number 15
23 ha farm in Swartruggens photo number 16
23 ha farm in Swartruggens photo number 17
23 ha farm in Swartruggens photo number 18
23 ha farm in Swartruggens photo number 19
23 ha farm in Swartruggens photo number 20
23 ha farm in Swartruggens photo number 21
23 ha farm in Swartruggens photo number 22
23 ha farm in Swartruggens photo number 23
23 ha farm in Swartruggens photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent