4 Bedroom House in Swartruggens

R 2 695 000

Christo Hoon

Geyer Eiendomme

4 Bedroom House in Swartruggens

R 2 695 000

Can I afford this?
4 Beds
2 Baths
6 Garages
Floor Area 400 m²
Land Area 3235 m²
Levy R 1650

n Behoefte vir 6 sluitbare garages as deel van n moderne huis op n voltitelerf wat deel uitmaak van n wildlandgoed wat 1683 ha beslaan?

Vanaf n ruim kuierstoep met ingeboude braai en swembad kan verskillende wild- en voelspesies besigtig word. Wild- spesies wat voorkom is onder andere koedoe, eland, sebra, kameelperd, blouwildebees, rooihartebees, blesbok, waterbok, rooibok, en meer.

Eienskappe wat waarde toevoeg tot hierdie eiendom is n hoe vlak van sekuriteit.. Dit sluit in n geelektrifiseerde omheining reg rondom die voltitelerf, beams, inloopkluis en n alarm.

Nog waarde wat toegevoeg word is die 6 sluitbare garages waarin 7 motors geparkeer kan word.

Die plaas beskik oor n wye netwerk van paaie waar die eienaars volle toegang het. Die plaas is ten volle wildsomhein met afstandbeheerde toegang.

n Eiendom soos hierdie gee jou die geleentheid om n wildsplaas ten volle te geniet, maar nog steeds vry is om te lock up and go!

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
6
Garages
1
Lounges
Access Gate
Alarm
Built In Braai
BIC
Electric Fencing
Entrance Hall
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Paving
Pets Allowed
Pool
Scenic View
Scullery

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

4 Bedroom House in Swartruggens

R 2 695 000

4 Bedroom House in Swartruggens photo number 1
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 2
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 3
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 4
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 5
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 6
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 7
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 8
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 9
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 10
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 11
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 12
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 13
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 14
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 15
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 16
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 17
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 18
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 19
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 20
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 21

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent