600 ha farm in Swartruggens

R 8 500 000

Christo Hoon

Geyer Eiendomme

600 ha farm in Swartruggens

R 8 500 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
Land Area 600 ha

Groter plase word al hoe skaarser. Hier is n 600 ha beesplaas met egte bosveld, 30 ha ou lande en 3 ha besproeibare grond. Plaas is verdeel in 14 kampe met watersuipings, kraal met veehanteringsgeriewe en klein voerkraal. Daar is 3 gronddamme (waarvan 2 groot) en een sementdam. Vier toegeruste boorgate kom voor waar van een met n dompelpomp en die ander drie as windpompe. Die dompelpomp lewer 13 000 l/h, alhoewel die boorgat meer kan lewer. Die plaas is ook toegerus met n groot oop stoor en ander buitegeboue asook 3 fase ESCOM krag.

Die ou maar stewige huis dateer uit 1883 en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, leefvertrekke en n gerieflike lapa.

Ongeveer 35% van die plaas is wildwerend omhein en die res beeswerend - dus die moontlikheid van n toekomstige wildsplaas.

Die plaas is gelee in pragtige natuurskoon, en maak hierdie beesboerdery n groot plesier! Al sou jy nie wil boer nie, maak die ruimte en natuurskoon dit nog steeds die moeite werd.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
3
Bedrooms
1
Dining Areas
1
Lounges
Kitchen
Lapa
Scenic View
Staff Quarters

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Christo Hoon

Christo

Hoon

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Swartruggens

600 ha farm in Swartruggens

R 8 500 000

600 ha farm in Swartruggens photo number 1
600 ha farm in Swartruggens photo number 2
600 ha farm in Swartruggens photo number 3
600 ha farm in Swartruggens photo number 4
600 ha farm in Swartruggens photo number 5
600 ha farm in Swartruggens photo number 6
600 ha farm in Swartruggens photo number 7
600 ha farm in Swartruggens photo number 8
600 ha farm in Swartruggens photo number 9
600 ha farm in Swartruggens photo number 10
600 ha farm in Swartruggens photo number 11
600 ha farm in Swartruggens photo number 12

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent