4 Bedroom House in Swartruggens

R 1 590 000

Christo Hoon

Geyer Eiendomme

4 Bedroom House in Swartruggens

R 1 590 000

Can I afford this?
4 Beds
2 Baths
Land Area 2 ha
Rates R 100

Word deel van hierdie eko-landgoed met wild, jou eie baie private 2 ha erf en n 4 slaapkamerhuis met besondere uitsigte. (Die verkoop van hierdie eiendom is gemik op kontantkopers).

Die grootte van die eko-landgoed is meer as 600 ha waarin jy aandele het, wat insluit n 2 ha erf wat eksklusief aan jou toegewys is. Op hierdie erf is n karaktervolle grasdak 4 slaapkamerwoning met ruim leefvertrekke wat uitloop op n besondere ruim stoepdek - waar mens kan uitkyk op n groot opgaardam en ongerepte natuurskoon.

Water word verkry via n boorgat na n watertenk. Elektriese krag word aangedryf deur n dieselkragopwekker (wat in sy eie stoor weg van die huis staan). Die kombuis beskik oor n gasstoof asook gasyskas en gas-waterverwarmers wat ingesluit is.

Prag wild kom op hierdie eko-landgoed voor nl eland, zebra, rooihartebees, blesbok, kameelperd, blouwildebees,koedoe en rooibok.

Die sportiewes kan gaan roei met hul kano op die dam, en die landskap van die eko-landgoed maak bergfietry ook ideaal. Vier-by-vier roetes kom ook voor.

As n groot ongerepte eko-landgoed pet puik akkomodasie jou idee is van n wegbreek, of permanente inwoning, is hierdie een vir jou (teen n uiters bekostigbare prys)!

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
2
Bathrooms
4
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
En-suite
1
Lounges
Balcony
BIC
Deck
Furnished
Kitchen
Lapa
Scenic View
Storage

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

4 Bedroom House in Swartruggens

R 1 590 000

4 Bedroom House in Swartruggens photo number 1
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 2
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 3
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 4
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 5
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 6
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 7
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 8
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 9
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 10
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 11
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 12
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 13
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 14
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 15
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 16
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 17
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 18
4 Bedroom House in Swartruggens photo number 19

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent