2.1 ha farm in Zeerust

R 720 000

Christo Hoon

Geyer Eiendomme

2.1 ha farm in Zeerust

R 720 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
Land Area 2.1 ha
Rates R 400

Klein juweeltjie in die Zeerust-area!

Hierdie 2,1 hektaar eiendom bied aan jou goeie akkomodasie, braaihoenderhokke (nie toegerus), goeie water en pragtige omgewing.

Die hoofhuis is grotendeels binne gerestoureer en spog met pragtige slaapkamers, badkamers, kombuis en leefvertrek.

Ook beskikbaar is n baie nuttige woonstel vir addisionele familie of kuiergaste.

Die dop van twee braaihoenderhokke is ook beskikbaar met die moontlikheid om vir jou inkomste te genereer. Kapasiteit is ongeveer 1 500 kuikens per hok.

Die eiendom beskik oor 2 toegeruste boorgate met voldoende watersterkte . n Leiwaterbeurt is ook beskikbaar wanneer dit sterk gereen het. Die eiendom word ook begrens deur n seisoenale rivierspruit.

n Ou land van ongeveer 1 hektaar kan dalk weer omgeskakel word in n produktiewe saailand, indien jy so n behoefte het.

Hierdie juweeltjie is midde in n groter Bosveld-area, en is ideaal vir aftrede, of om jou op klein skaal besig te hou.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
3
Bedrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
1
Lounges
Borehole
Built In Braai
BIC
Fenced
Flatlets
Kitchen
Patio

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Christo Hoon

Christo

Hoon

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

2.1 ha farm in Zeerust

R 720 000

2.1 ha farm in Zeerust photo number 1
2.1 ha farm in Zeerust photo number 2
2.1 ha farm in Zeerust photo number 3
2.1 ha farm in Zeerust photo number 4
2.1 ha farm in Zeerust photo number 5
2.1 ha farm in Zeerust photo number 6
2.1 ha farm in Zeerust photo number 7
2.1 ha farm in Zeerust photo number 8
2.1 ha farm in Zeerust photo number 9
2.1 ha farm in Zeerust photo number 10
2.1 ha farm in Zeerust photo number 11
2.1 ha farm in Zeerust photo number 12

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent