Game Farm in Vryburg

R 47 651 764

Cobus Bester

National Real Estate

Game Farm in Vryburg

R 47 651 764

4 Beds
2 Baths
Land Area 2277.5 ha

Hier bied ons van die mees besondere aartappel besproeiing, bees en wildsplase moonthede in SA aan. Eerste plaas is 1313.643 ha groot en het 132 ha droe lande met moeder lyne. Daar kom 44 ha besproeiing voor met 2 spilpunte, 120 ha ingeslyste besproeiing. Groot weidingskampe (13 kampe) met 120 ha ingelyste bespoeiing. 7 Dompelpompe, 2 Sementdamme en 1 sinkdam, 2 Tanks, Die binnedrade is in 'n goeie toestand. Daar kom 'n 4 slaapkamer huis voor met 2 badkamers en 2 woonstelle. Groot store plus 2 ha tonnels vir groente, 1 stoor vir werkswinkel. 360 ha Hoë wildsheining omhein met jaghuis. Verskeie wild ook beskikbaar.

Die 2de plaas is 963.824 ha groot waarvan 88 ha + 88 ha besproeiing voorkom. Daar is 8 weidingskampe en 100 ha ingelyste besproeiing kom voor. Daar is 8 dompelpompe, 1 windpomp en 2 sementdamme. Daar is 'n 4 slaapkamerhuis met 2 badkamers en 2 woonstelle. 2 Groot store en 4 Punt Eskom krag.

Die eiendomme l aangrensend aanmekaar. Daar was voorheen groot aartappels verbouing op die eiendom. Daar is groot aartappel toerusting in een van die store asook toerusting vir eie verbouing. Die totale geregistreerde waterreg op die twee eiendomme is 220 ha. Huidiglik is daar 132 ha onder spilpunte, maar die res is ontwikkel met sentres reeds toegevoeg vir die verbouing van aartappels ens. Wat die grond se water aanbetref was die toestand onder besproeiing volgens die eienaar nog altyd van die hoogste en beste.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
4
Bedrooms

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a home loan?

Game Farm in Vryburg

R 47 651 764

Game Farm in Vryburg photo number 1
Game Farm in Vryburg photo number 2
Game Farm in Vryburg photo number 3
Game Farm in Vryburg photo number 4
Game Farm in Vryburg photo number 5
Game Farm in Vryburg photo number 6
Game Farm in Vryburg photo number 7
Game Farm in Vryburg photo number 8
Game Farm in Vryburg photo number 9
Game Farm in Vryburg photo number 10
Game Farm in Vryburg photo number 11
Game Farm in Vryburg photo number 12
Game Farm in Vryburg photo number 13
Game Farm in Vryburg photo number 14
Game Farm in Vryburg photo number 15
Game Farm in Vryburg photo number 16
Game Farm in Vryburg photo number 17
Game Farm in Vryburg photo number 18
Game Farm in Vryburg photo number 19
Game Farm in Vryburg photo number 20
Game Farm in Vryburg photo number 21
Game Farm in Vryburg photo number 22
Game Farm in Vryburg photo number 23

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Get prequalified with ooba homeloans today

Whether you are looking to buy, or ready to put in an offer, we recommend you get prequalified. Establish your credit score and realistic price point in the comfort of your own home with ooba homeloans’ free, online bond indicator.

Pre-qualify Me

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent