3 Bedroom House in Olifantshoek

R 12 980 000

Elaine van Hulst

Property Legends

3 Bedroom House in Olifantshoek

R 12 980 000

0
Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Land Area 2163 m²

Hierdie 2163ha plaas is geleƫ 28km uit Olifantshoek op die Upington pad. Dit is net 2km grondpad tot by die plaashuis. (3 Slaapkamer 2 Bad (x1 en-suit) + studeer kamer. Leef area en oop plan kombuis met spens. Nuwe modern plaashuis gebou met n groot garage asook n lapa bo die garage met n pragtige uitsig oor die hele plaas. Daar is nie tans krag op die plaas nie alhoewel die Eskom kraglyn oor die plaas loop so aansluiting by Eskom behoort nie n probleem te wees nie.

Die plaas bestaan uit 13kampe elk met sy eie waterkrippe. Daar is twee windpompe en n monopomp asook 4 damme wat heeltemal voldoende is. Daar is goeie water op die plaas.

Die plaas is n bees/skaap/bok plaas met wild ook. Daar is redelik baie kudus ook wat regdeur die jaar op die plaas is. Die grensdrade is almal met jakkalsproef toegemaak.

Die plaas het regtig baie goeie weiding en self deur die ergste droogte was daar nogsteeds goeie veld. Dit is maar die Kalahari veld met gemengde grasse en kameeldoringbome, witgatbome en klomp verskillende tipes bosse.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
Access Gate
Balcony
Built In Braai
BIC
Family Tv Room
Fenced
Garden
Kitchen
Lapa
Pets Allowed
Scenic View
Storage

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Elaine van Hulst

Elaine

van Hulst

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Olifantshoek

R 12 980 000

3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 1
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 2
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 3
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 4
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 5
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 6
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 7
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 8
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 9
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 10
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 11
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 12
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 13
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 14
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 15
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 16
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 17
3 Bedroom House in Olifantshoek photo number 18

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent