4299 ha Land available in Douglas

POA

Attie van Jaarsveld

National Real Estate

4299 ha Land available in Douglas

POA

Can I afford this?
Land Area 4299 ha

2 Uitstekende veeplase te koop!

Die geleentheid kom nie elke dag in die mark nie.

Die plaas bestaan uit 2 gedeeltes:

1178 ha met 6 kampe en 2 groot gronddamme asook 2 sement damme. Die watervoorsiening bestaan uit 1 windpomp en 1 monopomp.

3121 ha met 12 kampe, 5 sementdamme en 4 windpompe, daar kom ook 1 sonpomp voor, werkershuis, 1 beestekraal en 2 skaapkrale.

3 Boorgate met water maar is nog nie toegerus nie.

Omheining van beide plase is baie netjies en onderhou. Die krippe en damme is ook in ''n netjiese toestand en alle kampe het water.

Top weiding vir skaap en bees.

Die 2 plase is aangrensend en die eienaars wil dit graag as ''n eenheid verkoop.

Die grond grens glad nie aan die grond pad nie.

Die prys sluit BTW en kommissie in: R 4833.60 per ha.

Vir enige navrae, kontak my gerus.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Attie van Jaarsveld

Attie

van Jaarsveld

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment
R 0

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

4299 ha Land available in Douglas

POA

4299 ha Land available in Douglas photo number 1
4299 ha Land available in Douglas photo number 2
4299 ha Land available in Douglas photo number 3
4299 ha Land available in Douglas photo number 4
4299 ha Land available in Douglas photo number 5
4299 ha Land available in Douglas photo number 6
4299 ha Land available in Douglas photo number 7

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent