1742 ha farm in Hopetown

R 10 500 000

Attie van Jaarsveld

National Real Estate

1742 ha farm in Hopetown

R 10 500 000

Can I afford this?
4 Beds
Land Area 1742 ha

1742 ha Spogplaas in die Noord Kaap te koop!

Gemengde veld met rante en heinings in baie goeie kondisie. Drie fase Eskom Krag met twee huise ( 4 Slaapkamer woonhuise en ''n 3 slaapkamer Jagtershuis)

Buitegeboue kom ook voor. Baie sterk water met 15 Boorgate, 8 windpompe en 2 dompelpompe. Wateraangedrewe eentoring spilpunt met twee ontwikkelde sirkels asook ''n addisionele 1.6 hektaar se ontwikkelde vloedlande.

2 Groot store, voerkrale met waterkrippe en selfvoerders asook ''n 90 hektaar kampe met 1.5 meter heining en jakkalsproef reg rondom wat tans as ''n wild teelkamp gebruik word. Die infrastruktuur en huis is in ''n baie goeie toestand. Goeie potensiaal vir wild en gastehuis. Plase soos hierdie kom nie baie in die mark nie so moenie hierdie besonderse geleentheid mis nie.

Kontak my gerus vir enige navrae of afsprake.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Attie van Jaarsveld

Attie

van Jaarsveld

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Hopetown

1742 ha farm in Hopetown

R 10 500 000

1742 ha farm in Hopetown photo number 1
1742 ha farm in Hopetown photo number 2
1742 ha farm in Hopetown photo number 3
1742 ha farm in Hopetown photo number 4
1742 ha farm in Hopetown photo number 5
1742 ha farm in Hopetown photo number 6
1742 ha farm in Hopetown photo number 7

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent