1199 ha farm in Barkly West

R 10 000 000

Boeta Konig

National Real Estate

1199 ha farm in Barkly West

R 10 000 000

Can I afford this?
Land Area 1199 ha

Die plaas bestaan uit 2 dele wat ''n totaal van 1199 ha gee. Die plaas bestaan uit 21 Weidingskampe en 10 kampe is met vars water voorsien uit die ander kanale uit. Die drade is in ''n redelike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie.

Daar is ongeveer 34 ha se lande kampe en die tipe grond wat voorkom is klei. Daar kom ook 34 ha vloedland besproeiing voor uit die Vaalhartskema voor.

Daar is 2 boorgate waarvan 1 toegerus is met ''n dompelpom en 1 met ''n windpomp (tans buite werking)

1 x 48 uur besproeiingsdam wat aandag kort.

1 Sinkdam en 1 sementdam, 2 Gronddamme.

Geen woonhuise of store kom voor nie.

Daar kom ''n werkershuis voor met 4 kamers, badkamer en kombuis.

Krag kom ook voor ( 1 x 25 KVA) en ( 1 x 50 KVA) by die dam.

Die vee is uitgesluit by die koopsom en kan apart aangekoop word.

BTW uitgesluit

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Boeta Konig

Boeta

Konig

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

1199 ha farm in Barkly West

R 10 000 000

1199 ha farm in Barkly West photo number 1
1199 ha farm in Barkly West photo number 2
1199 ha farm in Barkly West photo number 3
1199 ha farm in Barkly West photo number 4
1199 ha farm in Barkly West photo number 5
1199 ha farm in Barkly West photo number 6
1199 ha farm in Barkly West photo number 7
1199 ha farm in Barkly West photo number 8

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent