1776 ha farm in Barkly West

R 14 500 000

Boeta Konig

National Real Estate

1776 ha farm in Barkly West

R 14 500 000

Can I afford this?
4 Beds
2 Baths
Land Area 1776 ha

Daar kom 5 Weidingskampe voor en elke kamp is van water voorsien.

Die drade is in n redelike tot swak toestand.

Geen aangeplante weiding kom voor nie.

Daar kom 2 lande kampe voor.

Die grond is vlak tot diep grond.

1 x Toring Spilpunt wat verskuifbaar is kom voor en dien 3 sirkels.

Daar is ook 2 Boorgate wat nie toegerus is nie.

2 Boorgate wat toegerus is met windpomp en dompelpomp en baie sterk water kom voor.

Daar is 34 Ha ingeslyste besproeiing wat voorkom uit die Vaalharts skema.

1 Grondbesproeiingsdam kom voor met 2 Sementdamme.

Daar kom n ruim 4 slaapkamerhuis voor met sitkamer, eetkamer met oopplan kombuis PLUS n 1 slaapkamer woonstel met klein kombuis, badkamer met stort en toilet en n rondawel.

1 Staalafdak van ongeveer 190 vkm kom voor.

2 Werkershuise

Daar kom verskuifbare krale voor.

1 Eskompunt

Die reenval per jaar wissel so tussen 300 400 mm.

Die eiendom bestaan uit rant een vlakteveld. Toegespan met wildwering kort aandag.

Die prys is R 14.5 miljoen BTW uitgesluit.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
4
Bedrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
1
Lounges
Borehole
BIC
Family Tv Room
Flatlets
Guest Toilet
Kitchen
Pets Allowed
Scullery
Staff Quarters
Storage

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Boeta Konig

Boeta

Konig

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

1776 ha farm in Barkly West

R 14 500 000

1776 ha farm in Barkly West photo number 1
1776 ha farm in Barkly West photo number 2
1776 ha farm in Barkly West photo number 3
1776 ha farm in Barkly West photo number 4
1776 ha farm in Barkly West photo number 5
1776 ha farm in Barkly West photo number 6
1776 ha farm in Barkly West photo number 7
1776 ha farm in Barkly West photo number 8
1776 ha farm in Barkly West photo number 9
1776 ha farm in Barkly West photo number 10

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent