111 ha farm in Hartswater

R 67 000 000

Boeta Konig

National Real Estate

111 ha farm in Hartswater

R 67 000 000

Can I afford this?
3 Beds
3 Baths
2 Garages
Land Area 111 ha

Uitsonderlike mooi besproeiingsperseel te koop!

Hierdie perseel is naby Hartswater gelee en bestaan uit 1 kamp.

Drade is in n goeie toestand en is wildwering gespan (2,4m hoog, 32 drade).

9 Ha gemengde gras, 48 ha lusern(1 jr oud) S.A. Standaard.

Die kamp bestaan uit swaarder grond en het spilpunte.

4 Valley 7 Toring 35 ha, 5 Toring 13 ha, 3 Toring 11 ha, 1 Toring 3 ha.

2 x Spilpunte het stelsels op wat suurstof deur water sit.

17 Ha Pekaneutbome onder drip stelsel (Wichita, Navho en bietjie Choctaw).

Bome wissel van 2 jr tot 6 jr oud.

Daar is 5 boorgate 7000 galon + 11 000 galon per uur.

2 x dompelpompe, 2 x sonpompe

51,4 ha ingelyste besproeiing, geregistreerde waterregte.

36 uur en 24 uur Sementbesproeiingsdam, 14m deursnee sementdam.

Hierdie perseel beskik oor 2 woonhuise:

-450 vkm woonhuis, 3 Slpkamer, 3 badkamer, groot leef area, oopplan sit- eetkamer kombuis,

spens, opwas, computerkamer, studeerkamer, linnekamer en n stoepkamer.

2 Motorhuise met snoekerkamer.

4 Werkershuise

-2 de woning kort aandag

50 x 12m toegeboude staalstoor

12 x 30m oop staalstoor stoor tans lusern

12 x 25m toegeboude stoor met afdak 6 x 25m

30 x 12m nuwe toegeboude stoor met kamers

Daar is n skaapkraal met selfvoerder.

Hierdie 2 persele kan ook apart gekoop word maar moet gesamtelik geregistreerd word.

3 x Eskomkragpunte 50KVA.

Reenval is 350-450mm per jaar.

Prys: R67 milj (BTW uitgesluit)

Read More

Key Property Features

3
Bathrooms
3
Bedrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
Borehole
Family Tv Room
Irrigation System
Kitchen
Laundry
Scullery
Staff Quarters

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Boeta Konig

Boeta

Konig

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

111 ha farm in Hartswater

R 67 000 000

111 ha farm in Hartswater photo number 1
111 ha farm in Hartswater photo number 2
111 ha farm in Hartswater photo number 3
111 ha farm in Hartswater photo number 4
111 ha farm in Hartswater photo number 5
111 ha farm in Hartswater photo number 6
111 ha farm in Hartswater photo number 7
111 ha farm in Hartswater photo number 8
111 ha farm in Hartswater photo number 9

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent