19 ha farm in Hartswater

R 16 000 000

Boeta Konig

National Real Estate

19 ha farm in Hartswater

R 16 000 000

Can I afford this?
4 Beds
2 Baths
Land Area 19 ha

Die perseel is 19 ha groot en daar kom 1 lande kamp voor met sand-leem grond.

Daar kom ook 17.5 ha besproeiing voor.

Daar is 1 dompelpomp en ''n 24 uur sementdam wat voorkom.

Daar kom ''n ruim 4 slaapkamerhuis voor met 1.5 badkamers, kombuis, spens, sitkamer en eetkamer met ''n stoep.

1 Toegeboude steenstoor ( 13 x 22 m)

Geen werkershuise kom voor nie.

Daar is 1 x 50 KVA kragpunt wat voorkom.

Die kwekery is uitgesluit by die koop sowel as die oeste op die perseel.

Daar is ook ''n elektriese omheining.

Daar kom verskeie pekeneutbome voor.

Koop hierdie 1 perseel met 2 persele se bome op. Ek kan die perseel sterk aanbeveel en die bome is mooi versorg en goed uitgegroei.

BTW uitgesluit.

Kontak my vir meer inligting.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
4
Bedrooms
1
Dining Areas
1
Lounges
Borehole
Family Tv Room
Kitchen
Pantry
Scullery
Storage

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Boeta Konig

Boeta

Konig

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

19 ha farm in Hartswater

R 16 000 000

19 ha farm in Hartswater photo number 1
19 ha farm in Hartswater photo number 2
19 ha farm in Hartswater photo number 3
19 ha farm in Hartswater photo number 4
19 ha farm in Hartswater photo number 5

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent