1895 ha farm in Kimberley

R 18 500 000

Boeta Konig

National Real Estate

1895 ha farm in Kimberley

R 18 500 000

Can I afford this?
Land Area 1895 ha

Die plaas is 1895 ha groot en bestaan uit 1 teelkamp van ongeveer 175 ha groot, is 2.4 meter hoog omhein wat gespan is met 20 lyn staaldraad, en 4 elektriese lyne kom voor.

14 drinkplekke kom voor. Geen aangeplante weiding kom voor nie.

Daar kom geen landekampe voor nie.

3 Boorgate waarvan al 3 toegerus is.

Verskeie damme kom voor op die plaas.

Daar is n 3 slaapkamer huis wat n lekker naweekhuis uitmaak met n studeerkamer.

n Toegeboude stoor met n afdak kom voor.

3 Werkershuise

Daar kom veehanteringsgeriewe voor met n skaal en nekklamp.

Daar is 3 krale.

3 Fase krag kom voor.

Die reenval per jaar is ongeveer 350 mm.

Drakrag is 1 GVE op 12 ha.

Daar kom verskeie wild op die plaas voor en kan op aanvraag verskaf word.

R 18, 5 miljoen BTW uitgesluit.

Read More

Key Property Features

Borehole
Kitchen
Staff Quarters

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Boeta Konig

Boeta

Konig

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

1895 ha farm in Kimberley

R 18 500 000

1895 ha farm in Kimberley photo number 1
1895 ha farm in Kimberley photo number 2
1895 ha farm in Kimberley photo number 3
1895 ha farm in Kimberley photo number 4
1895 ha farm in Kimberley photo number 5
1895 ha farm in Kimberley photo number 6
1895 ha farm in Kimberley photo number 7
1895 ha farm in Kimberley photo number 8
1895 ha farm in Kimberley photo number 9
1895 ha farm in Kimberley photo number 10
1895 ha farm in Kimberley photo number 11

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent