1 338 m² Land available in Calvinia

1 338 m²

Onbeboude erf te koop in Calvinia

Alleenmandaat

Erf goedgelee in Calvinia met pragtige uitsig oor die Hantamberge te koop.

Erf grootte: 1338 vierkante meter.

Naby Calvinia Hoerskool

Munisipale dienste beskikbaar.

Aangrensende erf ook te koop.

Skakel die agent vir besigtiging en meer besonderhede.

Property details

  • Listing number T4912585
  • Property type Residential Land
  • Listing date 9 Jan 2025
  • Land size 1 338 m²

Photo gallery