5 Bedroom House in Cloetesville

R 1 200 000

Elsa Kemp

HDK Properties

5 Bedroom House in Cloetesville

R 1 200 000

Can I afford this?
5 Beds
3 Baths
Floor Area 315 m²
Land Area 1070 m²
Rates R 1000

Alleenmandaat. Hier is nou n geleentheid wat mens met alby hande moet aangryp! Nie alleen is hierdie vyfslaapkamerhuis met sy pragtige houtvloere in die woonkamers die ideale gesinshuis nie, maar kan dit ook sorg vir ekstra inkomste deurdat drie van die slaapkamers met gemak verhuur kan word. Beleggers kan ook verseker wees van n goeie opbrengs aangesien waarde in hierdie omgewing net kan styg!

Daar is ook geleentheid vir aanbou aangesien die huis op drie erwe gelee is. Om weer die erf te laat deel in drie is nie uitgesluit nie wat die verkoop van een of meer van die erwe moontlik sal maak. Die ywerige tuinier kan natuurlik die groot erf gebruik om n pragtuin te skep rondom die bestaande groot bome, of sy eie groente te kweek.

Nog is dit nie al nie.. die erf is gesoneer vir gemeenskapsontwikkeling wat die geleentheid bied vir die omskep van die woonhuis in n plek van veiligheid of rehabilitasiesentrum, of wat ookal die behoefte!

Ja, die eiendom het aandag nodig, maar die moontlikhede is onbeperk! Skakel vandag nog om besigtiging te reel!

Read More

Key Property Features

5
Bedrooms
3
Bathrooms
3
Covered Parkings
5
Dining Areas
2
Lounges
Alarm
Balcony
Flatlets
Garden
Kitchen
Laundry
Pets Allowed

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Stellenbosch

Oak trees, historic buildings, students, green spaces, cafés and lots of great wine are among the first impressions of this buzzing university town, but there‚Äôs much more to life in Stellenbosch than its undeniable picture-postcard charm

Find out more about Stellenbosch

5 Bedroom House in Cloetesville

R 1 200 000

5 Bedroom House in Cloetesville photo number 1
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 2
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 3
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 4
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 5
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 6
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 7
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 8
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 9
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 10
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 11
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 12
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 13
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 14
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 15
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 16
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 17
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 18
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 19
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 20
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 21
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 22
5 Bedroom House in Cloetesville photo number 23

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent