4 Bed House in Die Boord

R 3 850 000

Melina Greyling

RE/MAX-Oaktree Stellenbosch

4 Bed House in Die Boord

R 3 850 000

Address: 3 laetitia street
4 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 353 m² Land Area 700 m² Rates R 1688

THIS LARGE FAMILYHOME TUCKED AWAY IN QUIET CUL DE SAC IS THE BEST FIND IN THIS ENTIRE NEIGHBOURHOOD!!

Die sonverligte RUIM ruim gesinswoning is fantasties geplaas op sy hoekerf & klipgooi vanaf Laerskool Eikestad, Rhenish, Bloemhof & PRG. met AL die slaapkamers wat ideaal Noord front.

'n Ruim woonstel bo-op die motorhuis met sy eie buitetrap & veilige skaduparkering op die erf, bied die moontlikheid om 'n student of Air BnB akkommodasie te skep.

'n BAIE groot binnebraaikamer met stapel-glasdeure wat oopmaak op die stoep met 'n ingeboude buitebraai & swembad, verseker dat onthaal van groot groepe vriende in winter- & somersmaande met groot gemak kan gebeur!!

'n Oop leefvertrek bo-op die braaikamer kan maklik 'n fussbal- ofsnoekertafel vir tieners huisves of as studeerkamer met pragtige berguitsigte ingerig word. Die huidige grondvloer studeerkamer is ideaal geleein die slaapvleuel om met baie min moeite in 'n speelkamer vir jonger kinders, of 'n 5de slaapkamer ingerig te word.

Die nuwe eienaars kan met minimale kosmetiese opgradering, hul eie kombuisafwerkings, muurverf & vloer bedekking kies & so hulle eie smaakstempel op hierdie heerlike kuierhuis afdruk.

Hierdie eiendom se adres, ligging, uitleg is SO reg, kom stap saam met my 'n draai deur die huis & raak opgewonde oor al die maklik doenbare moontlikhede wat hierdie huis bied!

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
3
Lounges
2
Storeys
Flatlets

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a home loan?

Experience Stellenbosch

Oak trees, historic buildings, students, green spaces, cafés and lots of great wine are among the first impressions of this buzzing university town, but there’s much more to life in Stellenbosch than its undeniable picture-postcard charm

Find out more about Stellenbosch

4 Bed House in Die Boord

R 3 850 000

4 Bed House in Die Boord photo number 1
4 Bed House in Die Boord photo number 2
4 Bed House in Die Boord photo number 3
4 Bed House in Die Boord photo number 4
4 Bed House in Die Boord photo number 5
4 Bed House in Die Boord photo number 6
4 Bed House in Die Boord photo number 7
4 Bed House in Die Boord photo number 8
4 Bed House in Die Boord photo number 9
4 Bed House in Die Boord photo number 10
4 Bed House in Die Boord photo number 11
4 Bed House in Die Boord photo number 12
4 Bed House in Die Boord photo number 13
4 Bed House in Die Boord photo number 14
4 Bed House in Die Boord photo number 15
4 Bed House in Die Boord photo number 16
4 Bed House in Die Boord photo number 17
4 Bed House in Die Boord photo number 18
4 Bed House in Die Boord photo number 19
4 Bed House in Die Boord photo number 20
4 Bed House in Die Boord photo number 21
4 Bed House in Die Boord photo number 22
4 Bed House in Die Boord photo number 23
4 Bed House in Die Boord photo number 24
4 Bed House in Die Boord photo number 25
4 Bed House in Die Boord photo number 26
4 Bed House in Die Boord photo number 27
4 Bed House in Die Boord photo number 28
4 Bed House in Die Boord photo number 29
4 Bed House in Die Boord photo number 30

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Looking for a home loan?

Our completely FREE pre-qualification certificate puts you in a better position to buy a home. We'll assess your finances, do a quick credit check and issue you with a Verified Pre-Qualification Certificate – all within 24 hours.

Pre-qualify Me

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent