5 Bed House in La Pastorale

R 11 700 000

Melina Greyling

RE/MAX-Oaktree Stellenbosch

5 Bed House in La Pastorale

R 11 700 000

Address: 1 mont blanc, 1 mont blanc
5 Beds
4.5 Baths
Floor Area 418 m² Land Area 702 m² Rates R 1959 Levy R 600

Unusual urban-feel estate home in Paradyskloof, Stellenbosch

It is a rare occasion when a talented architect's genius and a creative owner's decorating flair captures a visitor's heart as it does when you enter the magnificence of this aesthetically astounding home!

Hierdie meesterlik ontwerpte landgoedtuiste word omring deur uitgestrekte wingerdblokke, immergroen denneboswoud andamp bergtoppe geklee in roospienk sonsondergange.

Die meegaande foto collage getuig uit alle invalshoeke van n uitsonderlike ligging heel heel bo in windstil Paradyskloof, met n buitengewoon byderwetse, dog briljant beplande gesinswoning waarin die eienaars die laaste 10 jaar die mooiste gesinstye saam met vriende andamp familie gevier het: kinder-skattejagpartytjies met oorslapies in hul selfgeboude boomhuis in die aangrensende dennewoud, rugbybraaie met mede entoesiaste wat op die oorgroot marokaans geteelde onderdakstoep se TV skerm reg neffens die ingeboude braaiplek geniet is, kerrie- en kaartspelaande om die laaank uitgestrekte eetmakertafel wyl die knetterende kaggelvuur die winter verdyf.

Wyl die sonpaneel geysers help om kragverbruik te minimaliseer, vra die donker swembad in die Noordfront kuiertuin slegs elke nou en dan n sak sout. Hierbenewens sorg die uiters gewilde Air BnB woonstel vir xtra inkomste van R16 000+ in sonskynmaande

Kontak my sommer vandag nog om n privaatbesigtiging vas te pen, wie weet, jy is dalk net so gelukkig om die huis se terugkerende uilpaartjie te ontmoet, wat al die laaste 6 jaar hul nes in die mik van die tuin se skaduboom kom maak en hul kroos van hier hul vlerkies leer sprei.

Read More

Key Property Features

5
Bedrooms
4.5
Bathrooms
2
Dining Areas
2
En-suite
3
Lounges
3
Open Parkings
Access Gate
Air Con
Alarm
Balcony
Built In Braai
Club House
Electric Fencing
Family Tv Room
Fireplace
Flatlets
Garden
Guest Toilet
Intercom
Kitchen
Laundry
Pantry
Patio
Paving
Pet Friendly
Pool
Scenic View
Scullery
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a home loan?

Experience Stellenbosch

Oak trees, historic buildings, students, green spaces, cafés and lots of great wine are among the first impressions of this buzzing university town, but there’s much more to life in Stellenbosch than its undeniable picture-postcard charm

Find out more about Stellenbosch

5 Bed House in La Pastorale

R 11 700 000

5 Bed House in La Pastorale photo number 1
5 Bed House in La Pastorale photo number 2
5 Bed House in La Pastorale photo number 3
5 Bed House in La Pastorale photo number 4
5 Bed House in La Pastorale photo number 5
5 Bed House in La Pastorale photo number 6
5 Bed House in La Pastorale photo number 7
5 Bed House in La Pastorale photo number 8
5 Bed House in La Pastorale photo number 9
5 Bed House in La Pastorale photo number 10
5 Bed House in La Pastorale photo number 11
5 Bed House in La Pastorale photo number 12
5 Bed House in La Pastorale photo number 13
5 Bed House in La Pastorale photo number 14
5 Bed House in La Pastorale photo number 15
5 Bed House in La Pastorale photo number 16
5 Bed House in La Pastorale photo number 17
5 Bed House in La Pastorale photo number 18
5 Bed House in La Pastorale photo number 19
5 Bed House in La Pastorale photo number 20
5 Bed House in La Pastorale photo number 21
5 Bed House in La Pastorale photo number 22
5 Bed House in La Pastorale photo number 23
5 Bed House in La Pastorale photo number 24
5 Bed House in La Pastorale photo number 25
5 Bed House in La Pastorale photo number 26
5 Bed House in La Pastorale photo number 27
5 Bed House in La Pastorale photo number 28
5 Bed House in La Pastorale photo number 29
5 Bed House in La Pastorale photo number 30

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Looking for a home loan?

Our completely FREE pre-qualification certificate puts you in a better position to buy a home. We'll assess your finances, do a quick credit check and issue you with a Verified Pre-Qualification Certificate – all within 24 hours.

Pre-qualify Me

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent