4 Bed House in Aanhou Wen

R 8 950 000

Melina Greyling

RE/MAX-Oaktree Stellenbosch

4 Bed House in Aanhou Wen

R 8 950 000

Address: 111a jonkershoek road
4 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 292 m² Land Area 742 m² Rates R 2642

Hierdie pynlik netjies versorgde 3 slaapkamer woning met 'n ruim aparte tuinwoonstel, ideaal om as Air BnB eenheid ekstra inkomste te genereer, le knus weggesteek op 'n pypsteelerf waar voelsang soggens deur die vele oop balkon- andamp stoepdeure met die oggendson se strale, die huis binnestroom.

Die trotse eienaars groet hul gesin se hartsplek na 16 jaar om hul aftreehuisie buite Stellenbosch 'n realiteit te maak.

Die hoofslaapkamer op die grondvloer leef uit op die donker veselglasbelynde swembad. Beide Noordfront slaapkamers op die eerste verdieping bied ook uitsigte oor die romantiese tuin met sy luilekker tuinswaai andamp borrelende waterfonteintjies wat gevoer word deur watertenks langs die dubbelgarage.

Hierdie weggesteekte juweel bied oorgenoeg veilige speelruimte vir bollemakiesiemaak andamp balspeletjies met troeteldiere. Daarby is dit stapafstand van Laerskool andamp Hoerskool Stellenbosch, Lanzerachotel se terugsit kuierstoep, asook Jonkershoek se bergfiets- andamp stappaadjies. Jonkerspar is gerieflik slegs enkele tree af in die straat.

Skakel my gerus, wie weet jou gesin se droom van 'n stap na alles adres, is net 'n oproep weg van waarword!!

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Dining Areas
2
En-suite
2
Garages
2
Lounges
4
Open Parkings
Access Gate
Air Con
Alarm
Balcony
Built In Braai
Deck
Family Tv Room
Fenced
Fireplace
Flatlets
Garden
Garden Cottage
Intercom
Kitchen
Laundry
Patio
Paving
Pet Friendly
Pool
Satellite
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a home loan?

Experience Stellenbosch

Oak trees, historic buildings, students, green spaces, cafés and lots of great wine are among the first impressions of this buzzing university town, but there’s much more to life in Stellenbosch than its undeniable picture-postcard charm

Find out more about Stellenbosch

Similar Property for Sale in Mostertsdrift

4 Bed House in Aanhou Wen

R 8 950 000

4 Bed House in Aanhou Wen photo number 1
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 2
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 3
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 4
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 5
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 6
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 7
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 8
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 9
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 10
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 11
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 12
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 13
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 14
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 15
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 16
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 17
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 18
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 19
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 20
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 21
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 22
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 23
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 24
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 25
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 26
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 27
4 Bed House in Aanhou Wen photo number 28

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Looking for a home loan?

Our completely FREE pre-qualification certificate puts you in a better position to buy a home. We'll assess your finances, do a quick credit check and issue you with a Verified Pre-Qualification Certificate – all within 24 hours.

Pre-qualify Me

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent