3274 ha farm in Calitzdorp

R 15 500 000

Johan Gerber

Seeff-Oudtshoorn

3274 ha farm in Calitzdorp

R 15 500 000

Can I afford this?
Land Area 3274 ha
Rates R 150

Geleë in n skilderagtige omgewing naby die Swartberge en was suksesvol as n gastehuis/plaas met verskeie boerdery aktiwiteite bedryf.

Die infrastruktuur is soos volg

Die pragtige ou Hoofwoning, is in 1830 gebou en in 1907 vergroot. Die huis het 6 slaapkamers, 3 badkamers en 7 ander vertrekke en is voorsien van drinkwater en is geëlektrifiseer. Die oppervlakte bestaan 575, 25 m en die pakkamers 60 vierkante meter. Die huis het n goedversorgte tuin en beskik verder oor n tennisbaan en swembad.

Voormanswoning : Bestaande uit 4 slaapkamers, sit en eetkamer, kombuis en badkamer.

Gastehuis : 4 Werkerhuise is omskep in gastehuisies wat hoofsaaklik oor naweke verhuur word.

Werkershuise : 8 Werkershuise gebou van stene en sinkdakke. Die huise is almal geëlektrifiseer. Die oppervlakte van die huise is 100 vierkante meter elk.

Store en Buitegeboue:

Waenhuis en Skuurkompleks van stene en sinkdak.

Tabakskuur van Riet met sinkdak.

Staalskuur toegebou met stene met sinkdak.

Lusernskuur van staal.

Melkstal met afdak.

Werkswinkel met afdak.

Pilstoor en silokompleks.

Lusernstoor van staal met 3 x oopkante.

BESPROEIING

7.5 ha wingerd opgelei op die peroldstelsel

30 ha lusern Onder vloedbesproeiing.

0,5 ha Appelkoos bome

0,5 har Amandel bome

Waterbeurte:

Die waterregte bestaan uit n serwituutbeurt van 8 dae elke 16 dae, uit die rivier. Die watertoevoer hang af van die reënval in die opvangsgebied wat soms baie wisselvallig mag wees.

Damme Twee gronddamme en 1 sementdam

1 500 ha veld verdeel in 4 kampe, twee waarvan met Jakkalsdraad omhein is.

n Verdere 1 732 ha veld en landerye is slegs veewerend omhein.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3274 ha farm in Calitzdorp

R 15 500 000

3274 ha farm in Calitzdorp photo number 1
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 2
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 3
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 4
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 5
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 6
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 7
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 8
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 9
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 10
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 11
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 12
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 13
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 14
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 15
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 16
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 17
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 18
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 19
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 20
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 21
3274 ha farm in Calitzdorp photo number 22

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an Ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about Ooba's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent