3285 ha farm in Calitzdorp

R 15 100 000

Tius van Rooyen

Mac Young Real Estate

3285 ha farm in Calitzdorp

R 15 100 000

Can I afford this?
Land Area 3285 ha

Calitzdorp Gemengde Boerdery

Calitzdorp Gemengde Boerdery

Plaas met die nodige infrasrtuktuur ,gelee in n praglandskap bied jou die geleentheid om ''n droom waar te maak.

Die 3285 hektaar plaas bestaan uit twaalf gedeeltes met huidiglik ongeveer dertig hektaar lusern,+- sewe en half ha opgeleide wingerd van verskillende varieteite een Ha Amandelbome, asook ongeveer 100 avokado bome.

Gedeelte veld van 1500 Ha is is in vier blokke verdeel waarvan twee met jakkalsdraad omhein is, die res met gewone veeheining.

Water word verkry deur serwituut beurte uit die rivier wat afhanklik is van die reenval in die berge en omgewing.Daar is ook n boorgat in die veld wat gedurig vanself uitloop.Daar is ''n gronddam asook n sement reservoir.

Die hoof woning asook drie onbenutte werkershuise is as gastehuise ingerig en word aktief so bedryf. n Groot stoor word as onthaal fasiliteit gebruik. Daar is ook nog n verdere agt werkershuise ''n elkstal ,werkswinkel,verskeie staalskure ,silo en pilmasjien asook n tabakstoor

Geen voertuie,lewende hawe, toerusting of implemente by koop ingesluit nie.

Met die R62 Roete as n afskoppunt kan die plaas in n besonderse vakansie besteming ontwikkel word.

Die plaas is BTW geregistreer ,word tans verhuur maar is onmiddelik beskikbaar.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Tius van Rooyen

Tius

van Rooyen

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3285 ha farm in Calitzdorp

R 15 100 000

3285 ha farm in Calitzdorp photo number 1
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 2
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 3
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 4
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 5
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 6
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 7
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 8
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 9
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 10
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 11
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 12
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 13
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 14
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 15
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 16
3285 ha farm in Calitzdorp photo number 17

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent