1 Bedroom House in Oudtshoorn

R 679 000

Sandra Boshoff

Property Shop-Kilia Pty Ltd

1 Bedroom House in Oudtshoorn

R 679 000

Can I afford this?
1 Beds
1 Baths

Is u reeds 55 jaar of ouer? Koop vandag die enigste beskikbare eenheid op grondvlak en geniet alle voordele in n veilige omgewing, kommervry en n rustige atmosfeer. Hier word jy deel van die aftree-gemeenskap waar jy aanvaar sal word vir wie jy is.

n Sinvolle grootte sit /eetkamer/ kombuis met luukse afwerking, ingeboude stoof, kookvlak en ontwasemer. n Dubbeldeur yskas,

wasmasjien en dubbel opwasbak is netjies gemonteer en ingeboude kombuiskaste met duursame afwerking, die werksoppervlakte is van marmer. Genoegsame muurproppe asook n koopkragmeter. Die vloerbedekking is netjiese non slip vloerteels.

Badkamer (en-suite) is ruim en rolstoelvriendelik, met stort, handewasbak en toilet. Vloerbedekking is n dienlike kleur en non slip teels.

By die voordeur is n gerieflike grootte onderdak-voorstoep (noord front) met n kuier atmosfeer. 'n Geplafeide motorafdak is voorsien voor die eenheid vir u gerief met n piepklein voortuintjie vir n blommetjie of twee.

Alle vensters is voorsien met vertikale blindings.

Hier geniet jy jou reg om saam met u wederhelf die lewe ongestoord en rustig voort te sit. Om teleurstelling te voorkom maak vandag n oproep.

Voorwaardes geld. Kom maak vandag u tuiste in hierdie bekostigbare aftree-oord.

Read More

Key Property Features

1
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Lounges
Alarm
Garden
Kitchen
Patio

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Sandra Boshoff

Sandra

Boshoff

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

1 Bedroom House in Oudtshoorn

R 679 000

1 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 1
1 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 2
1 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 3
1 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 4
1 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 5
1 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 6
1 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 7
1 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 8

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent