746 m² Land available in Oudtshoorn

R 220 000

Sandra Boshoff

Property Shop-Kilia Pty Ltd

746 m² Land available in Oudtshoorn

R 220 000

Can I afford this?
Land Area 746 m²

Hierdie prys sal nooit weer herhaal kan word nie. Kom bele in die pragtige gelyk aarde van Victoria Village die sekuriteitsontwikkeling waar jy veilig sal voel en met gemoedsrus jou oe kan toemaak om rustig te slaap.

Slegs 38 eienaars kan hierdie geluk smaak. Kom, word vandag nog deel hiervan.

Hierdie erf is gelee in n cul-de-sac vir minimum verbygaande verkeer. Op hierdie noordfront erf kan jy jou drome vlerke gee en jou eie paleis bou volgens jou unieke hartsbegeerte en volgens die goegekeurde boustyl (Victoriaans) deur bouers en argitekte van formaat. Bouplanne ook

beskikbaar. Hier word jy nie net deel van die gemeenskap nie, maar jy gee jou unike hartsbegeerte vlerke en jy leef dit uit. Maak gebruik van jou twee jaar grasie voordat gebou word.

Die ontwikkeling is al gevestig en gelee in die beste deel van n goed gevestigde ontwikkeling in die beste deel van Wesbank, Oudtshoorn, naby skole en winkels. Die pragtige geboude muur met palisade insetsels en indrukwekkende hekke gee toegang na Victoria Village. Beheerde ingang maak dit baie gesogt.

Kom asem suiwer skoon lug, smaak n kwaliteit lewensstyl en geniet die gasvryheid wat net hier te vinde is in die Klein Karoo, hier waar die lug nog pot blou is.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Sandra Boshoff

Sandra

Boshoff

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

746 m² Land available in Oudtshoorn

R 220 000

746 m² Land available in Oudtshoorn photo number 1
746 m² Land available in Oudtshoorn photo number 2
746 m² Land available in Oudtshoorn photo number 3
746 m² Land available in Oudtshoorn photo number 4
746 m² Land available in Oudtshoorn photo number 5
746 m² Land available in Oudtshoorn photo number 6
746 m² Land available in Oudtshoorn photo number 7
746 m² Land available in Oudtshoorn photo number 8
746 m² Land available in Oudtshoorn photo number 9

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent