5 Bedroom House in Oudtshoorn

R 1 250 000

Sandra Boshoff

Property Shop-Kilia Pty Ltd

5 Bedroom House in Oudtshoorn

R 1 250 000

Can I afford this?
5 Beds
3 Baths
3 Garages
Floor Area 310 m²
Land Area 1031 m²

Hierdie ouer woonhuis (1970s) met soveel vierkante meters (+- 310 m2) onder een dak sal jy nie sommer gou weer vind nie. Ruim sitkamer, oopplan eetkamer, kombuis met ingeboude stoof en oond, baie ingeboude kaste en n waskamer kan nie sommer by hierdie Meneer van n huis kers vashou nie. Die ruim sitkamer plus ''n kroeg met skuifdeur, gee toegang na tuin (lushof) en onderdak kuierareas om te kan kuier saam met jou vriende of jou geliefdes.

Die woning bied 5 slaapkamers waarvan 3 slaapkamers toegerus is met en-suite.

3 Afsonderlike stoepe (Oos, Noord en Wes) bied n lafenis vir ontspanning in die koelte of kuier saam met jou geliefdes.

n Tekort aan spasie is hier nie. Twee buite kamers en 3 motorhuise maak baie plek vir jou om jou stokpertjie ten volle te beoefen en al jou motors te berg.

Die lieflike lowergroen tuin is ten volle omhein en volgroeide bome staan trots in die tuin.

Hierdie eiendom is beslis n besoek werd. Skakel die agent sommer vandag nog vir jou afspraak.

Prys: R1 250 000

Sink dak.

Vir ekstra koel eiendom met (thermogaurd) behandel.

Read More

Key Property Features

5
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
3
Garages
1
Lounges
Alarm
Garden
Kitchen
Laundry
Patio

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

5 Bedroom House in Oudtshoorn

R 1 250 000

5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 1
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 2
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 3
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 4
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 5
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 6
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 7
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 8
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 9
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 10
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 11
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 12
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 13
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 14
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 15
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 16
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 17
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 18
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 19
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 20
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 21
5 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 22

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent