118 ha farm in Oudtshoorn

R 8 684 000

Tius van Rooyen

Mac Young Real Estate

118 ha farm in Oudtshoorn

R 8 684 000

Can I afford this?
4 Beds
2 Baths
Land Area 118 ha

118HA Rivierfront Plaas

Plaas met die nodige infrastuktuur, gele? in riviervallei. Goeie beurtwater vanuit beurtsloot, ''n 48 uur en 16 uur beurt elke sestien dae uit afsonderlike slote.

Gedeeltes gevestig onder lusern twee ha drupbesproeing vir uiesaad produksie vorm deel van die een en sewentig ha bewerkbare grond.

Stoor met nodige waaiers vir droog van saad, genoegsame werkshuise ''n koelkamer ou tabakstoor en nog vele ander buitegeboue sal die bestuur vrgemaklik. Die woonhuis is ''n lekker leefhuis, kom rig dit in na u eie smaak.

Die vallei het ''n unieke klimaat wat jou gaan toelaat om verskeie gewasse te verbou.

Kom besigtig die eiendom met ''n oop verbeelding.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
4
Bedrooms

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Tius van Rooyen

Tius

van Rooyen

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Oudtshoorn

118 ha farm in Oudtshoorn

R 8 684 000

118 ha farm in Oudtshoorn photo number 1
118 ha farm in Oudtshoorn photo number 2
118 ha farm in Oudtshoorn photo number 3
118 ha farm in Oudtshoorn photo number 4
118 ha farm in Oudtshoorn photo number 5
118 ha farm in Oudtshoorn photo number 6
118 ha farm in Oudtshoorn photo number 7
118 ha farm in Oudtshoorn photo number 8
118 ha farm in Oudtshoorn photo number 9
118 ha farm in Oudtshoorn photo number 10
118 ha farm in Oudtshoorn photo number 11
118 ha farm in Oudtshoorn photo number 12

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent