151 ha farm in Oudtshoorn

R 17 100 000

Tius van Rooyen

Mac Young Real Estate

151 ha farm in Oudtshoorn

R 17 100 000

Can I afford this?
4 Beds
2 Baths
Land Area 151 ha

LUSERNPLAAS

Tagtig hektaar lusern op vrugbare diep grond , gelee in riviervalei .Totale plaas beslaan honderd en vyftig hektaar.Nege transportaktes en waterbeurte uit rivier wat vanaf berge met vars water gevoed word maak die plaas besonders.Die tagtig hektaar wat tans bewerk en besproei word is ook ingelys onder die twee damme wat Oudtshoorn boere se bron van besproeingswater is.Twee gronddamme op die plaas maak die bestuur van die besproeing makliker.

Op n droer deel van die plaas is kampe vir die voer en grootmaak van vostruise volgens proefplaas se aanbevelings uitgele.

Die store en skuur wat op die plaas is voldoende. Die vleisbewerkings area en koelkamer is geregistreer .

Drie groot woonhuise waarvan een tans as gastehuis bedryf word gee ook verdere opsies om dit as n familie onderneming te benut.

Die plaas is sowat sewentien km. op goeie pad vanaf Oudtshoorn en baie maklik bereikbaar.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
4
Bedrooms
Borehole

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Tius van Rooyen

Tius

van Rooyen

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

151 ha farm in Oudtshoorn

R 17 100 000

151 ha farm in Oudtshoorn photo number 1
151 ha farm in Oudtshoorn photo number 2
151 ha farm in Oudtshoorn photo number 3
151 ha farm in Oudtshoorn photo number 4
151 ha farm in Oudtshoorn photo number 5
151 ha farm in Oudtshoorn photo number 6
151 ha farm in Oudtshoorn photo number 7
151 ha farm in Oudtshoorn photo number 8
151 ha farm in Oudtshoorn photo number 9
151 ha farm in Oudtshoorn photo number 10

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent