3972 ha farm in Oudtshoorn

R 9 700 000

Tius van Rooyen

Mac Young Real Estate

3972 ha farm in Oudtshoorn

R 9 700 000

Can I afford this?
Land Area 3972 ha

Hierdie plaas se 4x4 roete strek oor n uitdagende 40 km wat jou tot byna op die kruin van die berg neem en is een van verskeie bekende 4x4 roetes in die Suid-Kaap.

Die wildsheining van 2.4 m hoog is sowat sewe en twintig km lank en sluit feitlik die hele plaas in ,waarvan ongeveer sestig persent uit bergagtige topografie bestaan. Daar is sewe gronddamme wat oor die plaas verspreid le en n boorgat toegerus met n sonkrag dompelpomp wat sowat 700lt water per uur lewer.

Die Saffraanrivier vloei deur n gedeelte van die plaas maar daar is geen ontrekingsregte nie.Die plaas grens aan die Attekwaskloof bewaar area wat gedeeltes van die ouossewaroete insluit.Die Gamkasberge Natuurreservaat is ook naby aan die plaas .

Daar is sowat 200 getelde wild op die plaas wat uit Eland ,Gemsbok,Zebra,Vaalribbok, klipspringers en Springbokke.bestaan .Daar is ook baie Koedoes in die klowe sowel as Duikers Steenbokke en die alomteenwoordige Bobejane.

Die 20x10 m toegeboude stoor met ablusie geriewe en braai area laat jou toe om n goeie nagrus in te kry en heerlik te ontspan.Water word in twee 10 000lt tenks opgegaar vir gebruik by die stoor.Die toegangsroete na die plaas is vir alle voertuie maklik en veilig .Met die Tuinroete ,R62 Roete en die Klein Karoo om jou is die plaas regtig n opsie om te oorweeg.

Die plaas is in n Beslote Korporasie geregistreer wat net so oorgekoop kan word.Teen R9 700 000 (nege miljoen sewehonderd duisend Rand) vir 3972 ha wat al die wild insluit is hierdie n baie redelike koop.

FENCED GAME FARM 3972 HA

Love to have your own game farm and 4x4 track ,but still be close to town.Then this is the place for you.Situated between the R62 with some of the best international renowned wine cellars and the Garden Route, less than a hours drive to George International Airport the clean beaches of the Southern Cape and around 12 golf courses in and around the towns, you nearly have it all.

Despite this great location and accessability the farm is secluded but not too remote ,with a feeling and sense of being isolated from the rest of the world.

The veld consists mainly of cape fynbos with some karoo veld on the plains.The game includes Eland,Gemsbuck,Zebra,Springbuck,Kudu,Vaalribbok Duiker and Klipspringer. The Saffraanriver flows trough a part of the farm .

There is a enclosed shed with ablution facilities .At R 9 700 000.00 and all game included with 27 km of 2.4m high game fence this reserve is offered at a fair price.

Read More

Key Property Features

Borehole
Fenced

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Tius van Rooyen

Tius

van Rooyen

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3972 ha farm in Oudtshoorn

R 9 700 000

3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 1
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 2
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 3
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 4
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 5
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 6
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 7
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 8
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 9
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 10
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 11
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 12
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 13
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 14
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 15
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 16
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 17
3972 ha farm in Oudtshoorn photo number 18

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent