1.4 ha farm in Oudtshoorn

R 1 395 000

Sandra Boshoff

Property Shop-Kilia Pty Ltd

Price Reduced

1.4 ha farm in Oudtshoorn

R 1 395 000

Can I afford this?
2 Beds
1 Baths
Land Area 1.4 ha

This piece of land with pristine scenery is situated with in 40km from the beautiful town of Oudtshoorn, (the hub of the Klein Karoo), one of nature's greatest masterpieces. A perfect karoo getaway to rest your weary Soul. Breath-taking mountain ranges surrounded you and endless opportunities for adventure and rejuvenation with sunshine almost every day of the year. The property is surrounded by the natural glorious gardens of the Klein Karoo and Wondermist Cottage is only one and a half hours drive from George Airport to this smallholding. Here you will be able to do some stargazing at night, watching moon rising and sunsets and most of all, do your own thing at your pace, no hurry.

Wondermist Cottage is gelee op die afdraai in die kronkelpad, regs verby die kaasbord, al langs Limber Lost Lane se roete oor 'n driffie, en indraai na die Poppelierbos waar sy haar arms oopvou om jou te verwelkom. Vanaf April maand is sy getooi in haar mooiste Herfsjas vol herfs kleure van nartjie-oranje tot granaat-rooi se diepste donker wyn kleure. Die agtergrond van hierdie wegkruipplekkie is soos 'n skildery vir jou geskilder deur die Meester van Alle Tye en onderteken deur Homself, verruklik mooi en in suiwer kleure getooi, beeldskoon.

It is ideal for those who need a very relaxed lifestyle. The solar panel will help you to reduce your electricity bill and you can store the spring water on your property in the reservoir available on the premises. Here you can enjoy the most impressive mountain views and bird life is abundant.

Verskeie bome is aangeplant soos olywe, perskes, appelkoosbome asook koeltebome. Soet bergwater uit verskeie fonteine op die perseel voorsien in hierdie leefstyl plasie se behoeftes en dit is so op die Titel Akte aangeteken. Behalwe die nuut aangeplante bome is daar 'n bestaande Okkerneut boord (baie jare oud) wat nog jaarliks geoes word. Verskeie blomsoorte kom hier voor soos pragtige/delikate pienk Nerinnas, Alwyne, Aarondskelke en

Maiden Hair Ferns groei in diep swart leemgrond.

Die 1.3 hektaar leem grond is reeds in verskeie netjiese kampe verdeel wat toe gespan is met netjiese draadheinings. Die suid/ooste kant word begrens met die rivier, die noorde kant grens aan 'n natuurlike woud en die westelike grensdraad is langs Limber Lost Lane die binne roete na Wondermist Cottage.

Bestaande geboue: Twee geisoleerde hout huise (cabins) Woonhuis: 2 Slaapkamers Badkamer met stort, bad en handewasbak . Oopplan sitkamer/kombuis met 'n kaggel om in die koue aande te kan saam kuier om die lekker knetterende vuur. 'n Gesellige oordekte kuierstoep waar jy bedwelm kan word deur die natuurskoon van die omgewing.

Tweede cabin hout gebou: Ateljee met Ooste en Weste dekke om sonsopkoms/ondergange te bepeins en te geniet. Badkamer/wasgeriewe vir oornag verblyf en onderdak parkering. Die Kazebo is in die natuurtuin naby die okkerneutboord en hiervandaan kan die naghemel gefynkam word opsoek na die Suiderkruis en die Melkwegstelsel.

Bronne: Water: Maak gebruik van standhoudende soet en vars bergwater en verskeie natuurlike fonteine.

Eskom krag en Sonkrag een sonpaneel tans in gebruik.

This is the perfect place of healing and rejuvenation if you prefer to live life all on your own, away from the hustle and bustle of city life. Matjiesrivier (Lappieskombers) is located in a lush valley at the foot hills of the Swartberg Mountains and this is the ONLY reason why you will find abundant water here, in the Klein Karoo. You are entitle to fresh mountain water from the river to maintain your property. Matjiesrivier is one of the few places in South Africa where you will be safe and you will find no crime, and for that reason Matjiesrivier is a popular choice of destination. The tar road is in a good condition and the property itself is only 300 meters away from the turn off to this mystique address.

Kontak Sandra Boshoff vandag nog, om jou afspraak te verseker.

Read More

Key Property Features

1
Bathrooms
2
Bedrooms
2
Covered Parkings
1
Lounges
Flatlets
Kitchen
Patio
Pets Allowed

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

1.4 ha farm in Oudtshoorn

R 1 395 000

1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 1
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 2
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 3
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 4
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 5
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 6
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 7
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 8
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 9
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 10
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 11
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 12
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 13
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 14
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 15
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 16
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 17
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 18
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 19
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 20
1.4 ha farm in Oudtshoorn photo number 21

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent