3 Bedroom House in Oudtshoorn

R 1 625 000

Tius van Rooyen

Mac Young Real Estate

Trevor Young

Mac Young Real Estate

3 Bedroom House in Oudtshoorn

R 1 625 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Land Area 536 m²

Woonhuis in Sekuriteits Kompleks

Kompakte knus oopplan huis met ''n groot braaikamer maak dit die perfekte plek vir die besige gesin. Die groot Braaikamer en oopplan sit-eet ekamer en kombuis skakel aan mekaar om ontspanne atmosfeer te skep wanneer daar onthaal word.

Hoofslaapkamer is en-suite met lugreeling en al drie slaapkamer het dakwaaiers. Ingeboude kaste in die kamers sorg vir genoeg pak en hangplek.

Tweede badkamer is maklik toeganklik vanaf die ander twee slaapkamers en woonarea.

Lugreeling en die suigwaaier in die kombuis hou die kok koel in die somer, maar kan ook die hitte van die toe-kaggel geniet in die winters. Kombuis het ''n lieflike groot kruidenierskas en genoeg pakplek in die dakhoogte kaste.

Die dubbel motorhuis het genoeg parkeerplek voor die deur en die tuin is maklik om te onderhou.

Begin jou dag en sluit dit af deur lekker rustig op die stoep te kuier in die rustige veilige kompleks.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
Access Gate
Air Con
Alarm
Built In Braai
Garden
Kitchen
Pantry
Patio

Email the Agents or request the agents Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Tius van Rooyen

Tius

van Rooyen

Trevor Young

Trevor

Young

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Oudtshoorn

R 1 625 000

3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 1
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 2
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 3
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 4
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 5
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 6
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 7
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 8
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 9
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 10
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 11
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 12
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 13
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 14
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 15
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 16
3 Bedroom House in Oudtshoorn photo number 17

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agents